× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #123634 by klippie
More dames!

Jammer ek is so MIA - my internet in bietjie min, gelukkig moet dit nog het hou tot more toe!

Hoop dit gaan goed met almal.

AFM: Ek is nog nie beter nie - was Dinsdag by Dr en gaan vanmiddag weer terug :-(

Julle moet 'n lekker daggie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123600 by Beertjie
More, more, more almal!

Hoop almal het 'n lekker nagrus gehad. Ons het so bietjie reen in die nag gehad, dit was HEERLIK!!!

Ertjie welkom hier by ons.. ek glo alles sal goed verloop met jou swangerskap!

Geniet julle dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123595 by ertjie1
More almal!!

heerlike sonskyn daggie in die Kaap!!

Baie dankie Anje -ek gaan volgende week vir `n scan dan behoort ek al 13 weke te wees, sien baie uit daarna.

Rakker -ek sal daar kom inloer

Lekker dag vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123592 by Lia
More more dames

Ek sien dis nog stil hier, so geen lang posts van my af nie. Ek wil net gou kom groet. Gaan weer besig wees vandag - het ek gister gedink - maar hier is iets snaaks aan die gang, by die werk gekom, al die deure is oop, maar niemand is hier nie, nie eers bediende nie. Baas gebel, hy is by hospitaal, so hoop nou nie dis te ernstig nie.

Julle moet 'n great daggie he, ek wil gou 'n paar leers voorberei, wat gedoen is, is gedoen.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123508 by joo~ste
Hi julle!
My dag was effe aan die rowwe kant - ek het nie eens nou behoorlik tyd gehad om op te vang nie. Egter...sien ek dat hier nie baie gebeur het nie. Ek vermoed dat almal maar besig is...of was vandag...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123503 by Strik*kie
Hi Cornel, bly jy het darem kom inloer.
:X vir hulle wat facebook blok, dis onregverdig wat mag jy dan doen?

Hoop jy voel beter, weet ek raak nou nog so "af" oor my ma!!!!

Ok julle lekker aandjie en geniet wat julle doen.

Lalie :whistle: :whistle: sien jy lees lekker, hoe voel jy dame???????????
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #123488 by Cornel
O ja nog 'n ding......Die klomp mamparras het ons facebook geblock.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account