× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #122019 by Beertjie
Hallo G baby, gaan goed hier... is bly julle het die naweek geniet, ek sal wat wil gee om nou bietjie weg te kom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122017 by Beertjie
Ek dink so 18 weke! Ek kan nie meer wag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122015 by G Baby
More girls!! Hoe was julle naweek?
Klippie jammer oor Af wat opgedaag het,ai tog,dink aan jou.
Hoe gaan met die res van die pregnant fairies. Vriendin van my kraam binne die volgende 4 dae,sy sit nou maar en wag,haar tweede enetjie en sy is vriendin 11 die jaar wat babatjie kry!! Julle wat sukkel om swanger te raak moet na ons valley toe kom,hierdie letaba rivier water veroorsaak ongelooflike vrugbaarheid onder ons klomp. Met ons gaan dit goed,my man het die naweek sy 20 jaar reunie gehad en ons was heel naweek by ATKV Eiland Spa,kinders het heerlik geswem,behalwe vir al die muskiete was dit lekker.

De Nys wakker moet gou melk gee....chat nou nou weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122012 by sexy~hexy
Hoeveel weke is jy dan Beertjie?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122010 by Slakkie
More dames!

Whoohoo Ella onthou nou is jy swanger!!

Hexy bly jy voel beter!

Klippie ek het nogal vrydagmiddag gedink aan ore maar het jy ooit oorpyn gehad, shame gelukkig is dit toe nie 'n breingewas nie :-) Ag tog vir die friggin AF dit suck!

Strikkie How goes WANNEER IS JOU AFSPRAAK dolla?

Hi Almal verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122006 by Beertjie
JIPPIE!!!!!!!! Ek het my afspraak met die gini vervroeg gekry...... 19 November 2010!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122005 by sexy~hexy
Hi Klippie

Jammer oor die oorontsteking...en vra maar more jou dr hy moet weer kyk. Antibiotika vat gewoonlik so 2dae voor dit begin werk...for what it's worth...

Ek het gegaan vir 'n skraap Vrydag...die plasenta en ou bloed is verwyder...so nou kan ons weer terugkeer na normaal toe :)

Jip Beertjie dit is weer Maandag....verlede week se werk moet ingehaal word ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account