× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 11 months ago #121953 by Strik*kie
More julle

Hexy, bly die dr het die probleem gekry, heng jong ek het nie eens woorde nie. Is net bly als is no ok en jy voel beter. Wens self naweek was bietjie langer ;)

Hi al die ander wat nog gaan opkom!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121952 by marie r
Hallo dames.

Hoop dit gaan goed met almal. Hexy hoe gaan dit met jou vriendin?

Sjoe, wat 'n bedrywige naweek het ek gehad. Het uiteindelik vir Eduan na sy ouboet kamer toe geskuif.... Jippeeeee. Nou kan ons begin om Marinus se kamer te verf en reg te kry. Net bietjie meer as 6 weke voordat ons met verlof gaan en dan wil ek alles klaar hê... Vorder darem, stadig maar seker.

Ek gaan nou eers probeer opvang wat ek die laaste paar dae gemis het en dan moet ek nou nou vir Eduan swem toe vat...

Lekker dag dames..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121951 by sexy~hexy
More almal

I are back! Ugh, wens eerder ek kon nog laat slaap, hierdie naweek het net te vinnig verby gegaan.

Dankie vir almal se goeie wense ...ek het nou eers gou opgevang.

Ja nee Karin, ek is nou al gatvol vir drs wat mens dink jy is in goeie hande by, en dan nogsteeds is daar nalatigheid. Ek gaan my afspraak vir die 2de Nov kanselleer, nie meer nodig om die gynie te gaan sien. Dr het Vrydag gese dis beslis plasenta wat agter gebly het en ou bloed, maar sy het als mooi skoon gemaak...Ek voel HONKY DORY...net sulke ligte AF pyne...en het antibiotika gekry om te drink.

Het besluit (mentally) wil ek nie nou swanger word, anders AS ek swanger word is dit 'n winter baba :S So no thanks...Miskien nie regte mindset, maar ek wag eerder tot so Nov/Des dan kry ek 'n lente baba...dis nou indien ek weer swanger word...

Hoe gaan dit met almal?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #121908 by Jo.Don
Naand dames!! Hoop almal het 'n heerlike naweek gehad! Net jammer hy is nou verby! :(

Was gister by PaulanerSA in die Waterfront vir die Duitse Oktoberfest Bierfees! Was heerlik! Eers Duitse band gehad en daarna Gabriel Shai! Hy was stunning! Weet hoe om die crowd aan die gang te kry! Sien nou al weer uit na volgende jaar! Is nou ons 2de keer by die Oktoberfest! Kapenaars moet regtig daar uitkom! Is 'n belewenis!! Die fees is nog tot die 30/31ste daar. Is hier dames wat al daar was?

IS vanaand weer in 'n af bui! Raak nou ongeduldig met die ttc storie! Is reg vir no2 na die MC in Junie maar die ongeduldigheid gaan my ondergang wees! As my siklus nog normaal is behoort AF Woensdag haar lelike gesig te wys! Sal maar moet aanhou en uithou! My tyd sal weer kom!

Hoop almal het 'n lekker week! Moenie te hard werk nie! Dis sleg vir die gesondheid!! ;)

PS: Gaan enige van julle na die CT meet by Slatterys??

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #121867 by Paisley
dankie tog nelria - jy maak my dag... want wragtag - die helfde van hierdie boeta sit in my ass! Ek het al gedink om vir die dr. te vra hy moet net kyk of daar nie 'n tweeling daar wegkruip nie ;)!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 13 hours ago #121788 by Nelria
vang al wee stuk stuk op

cornel ek is 'n christmas baby 25 des :)

pais - daai pens is pragtig!!!!!!!!!! en nie ou vrou storie nie seuns maak jou boude seriously vet met lea het ek tot op einde in jeans gepas net met oop zip met xen was ek al na 16 weke in prego stuff

my sus het me altwee boys haar ass eers gekry dan boep :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121665 by Strik*kie
He he Cornel, ons spot daaroor maar dit kon baie erg gewees het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account