× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #121604 by Cornel
Nee ek kon vanmiddag nie eers daai kos gesluk kry nie!!!!!!! Sy is nie hier nie,iewers by 'n vergadering!

Ek sien nou ek het nie telefoon sein nie! GREAT!!!!!!!!!!!

My pa is nou by die dr....sy regterkantste been gaan dood.....(brand hom met die graener dat hy dit nie weet nie). My ma sal my laat weet as hulle klaar scans gedoen het,mar nou het ek nie sein nie!!!!!!!!!!!!!

VANDAG IS NIE MY DAG NIE!!!!!!!!!!
Dink ek moet in die bed gaan klim(lekker renerig) met 'n storieboek!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121598 by Strik*kie
Ok, gaan gou kyk. Het jy lekker geeet? EN die bestuurder?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121593 by Cornel
Strikkie kyk jou pm......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121551 by Strik*kie
En daar was ....................................................stilte...................groot stilte................................ :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121547 by Strik*kie
Cornel het sy nie vir jou haar selnr gegee nie????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121546 by Strik*kie
Ek wonder ook oor Klippie en ons het nie eens selfoonnr of niks nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121545 by Slakkie
dankie dat jy laat weet het Ankia. Ek hoop sy voel gou beter.

Julle nou wonder ek wat gaan aan met die Klip

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account