× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #121659 by Cornel
LOL! Lekker naweek Jooste!

Strikkie,Ek het baie met my ore gesukkel toe ek jonger was,het vir oordrom inplanting gegaan,maar dit was 'n mislukking ~ het sinus en hooikoors gekry........toe is oordrom nog nie geheg nie en skeur toe weer los van al die niesery!

Maar ek hoor baie mooi ~ geen probleem met gehoor nie! (MISKIEN DALK EENDAG AS EK 80 IS,DAN GAAN EK SOOS DOOF SOOS 'N KWARTEL WEES) LOL LOL LOL LOL!!!!!!!!!!1

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121655 by Strik*kie
:lol: Boks - Jooste - jy moet lekker naweek he, ek werk more so sal hier inloer en sien of hier iets gebeur.
Lekker rus en gaan le lekker rustig agteroor en kyk nice fliek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121652 by joo~ste
Strikkie - ek weet so wat jy bedoel as jy se dat jy moeg/vies/kwaai is as mense vir jou se dat dit sal gebeur. Ek voel ook so...

Ek het bietjie gemis wie se pa is siek. Ek hoop hy voel vinnig beter en dat dit nie ernstig is nie.

Julle - ek groet nou die laaste keer. Het nog 'n paar dinge om te doen op kantoor en dan gaan ek waai. Geniet die naweek....

...en Cornel..jy't my glad nie onstel met jou bestuurder storie nie...dit het my lekker geleentheid gegee om sommer vies te wees vir iemand wat ek nie eens ken nie. Ek kon netnou lekker "vent" toe ek dink hoe ek haar gaan BOKS!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121650 by Strik*kie
Jiggie wens dit wil hier bietjie lekker reen, weer kom op en dit is dit. Mar hle het darem voorspel vir more vir landswye reen.

Ouch Cornel, het jy darem nie probleme met jou oor nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121647 by Cornel
OOOO Eina vir oorontsteking! (ek het nie 'n oordrom in my regter oor nie ~ a.g.v. agterlosige dokter en agv oorontsteking!

Strikkie ek hoop ook my pa is okay ~ hy is nie meer jonk nie(60)

Jooste ~ dit reen nie meer nie maar dit is lekker bewolk!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121646 by Strik*kie
Jooste, weet jy ek voel elke maand as af kom so, dan irriteer almal my en die wat weet waaroor dit gaan se net altyd wees geduldig dit sal gebeur, vrekkit dis nie wat ek wil hoor nie. Maar ek weet presies waarvan jy praat, en dis asof ek sommer vir dh en almal om my kwaad is. SO moenie alleen voel nie, ons almal voel so. Hierdie paadjie kan jy met baie mense deel maar net jy weet hoe jy binne voel, dis die probleem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121643 by joo~ste
Strikkie
Die pyn of ongemak is nie so erg nie, maar in my hart is ek vandag net bekommerd. Ek weet daar is ander wat al baie meer deur is as ek, maar vir my voel alles net te veel vandag.

Ek het baie woede (sommer so ewe skielik) hier binne in my omdat juis EK nou so moet sukkel. Nou het ek nog infeksie ook (nie einde van die wereld nie..) maar ek is sommer net gatvol. Ek voel nou al 'n geruime tyd so - en dit maak my onnodig geirriteerd met die rondom my. Dis mos nie reg nie!?

Ek is sommer vandag net 'n pyn vir myself.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account