× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #121094 by Goggatjies
Hex het die volgende sms gestuur
Sy gaan more vir 'n sckraap, daar is nog klomp ou gagga goed in haar uterus, die plasenta het nie heel afgekom nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121088 by Cornel
Klippie nou maak jy my regtig bekommerd! Gaan asb dr toe!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121070 by Goggatjies
Klippie - laat ons maar weet more oggend

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121061 by Strik*kie
Ai Klippie, sterkte en kyk dat jy afspraak maak. Belowe!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121060 by KarinM
Weeskind... jong ek sou nogal opgewonde gewees het.. met my het dit so gewees. Effe bloeding gehad, baie min vir amper 3 dae, bietjie elke dag en toe niks. Toe toets ek dit was positief. Ook het ek seer boobies gehad en blou are begin kry.
Ek hoop vir haar dat dit so is as sy dit graag wil he. XX Sterkte, laat weet ons as jy iets hoor asb.

Klippie - moenie te gou moed op gee nie.. soos Strikkie se, dis dalk die toets wat foutief is en nie nou al kan optel nie!
Toets asb weer more oggend!
(((hugs)))

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121058 by klippie
Okay, moet nou weer bietjie werk! Sal more-oggend kom post oor die HPT!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #121055 by klippie
Fanks Strik! Ek dink dis die middagpee! Sal ook eerder more-oggend weer kyk!

Julle gaan my nou piets, maar ek het sommer 'n Stugeron gedrink nou vir die vertigo, want my wêreld draai woes! En met hierdie been van my wat lam is van die heup ondertoe, oi, ek lyk seker gewyn as ek loop!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account