× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120783 by Strik*kie
Klippie, raak nou eers rustig, jy maak jou nou allerhande goed wys wat jou opstres. Haal diep asem en gaan koop toetsie en toets. Dan kan jy dr afspraak maak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120782 by sexy~hexy
Ok Klippie :) So toets dan en gaan dokter toe!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120780 by Slakkie
Ag nee man Klippie! Jy het nie 'n breingewas nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120777 by Slakkie
Klippie alweer oor na volgende siklus toe, pokked.

Jip moenie alles glo wat dr google sê nie want ek moes dan al vreeslike siektes gehad het as ek myself gediagnoseer het. Gaan eerder dr. toe. Jy kan mos nou al toets as jy laat is, ry gou en toets dan laat weet jy toe man.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120776 by klippie
Hexy, DH het gistraand my bloeddruk gevat, ek het nog altyd lae bloeddruk gehad met geen simptome nie, dit was gister iets soos 110 op 70 (na 2 piesangs en biltong :-)

Ek worry nou so oor MS of breinkanker - 'n vriendin van my was altyd so grappenderwys bang sy kry 'n brein gewas, en toe moes hulle vroeer die jaar 'n gewas uit haar brein haal. :-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120773 by Beertjie
Dankie Ankia en Hexy ek gaan alles probeer solank dit net help!

Ek dink dis dalk daai lemon twist wat ek so drink...

Klippie koop 'n maybe baby en toets dadelik jong! En moenie slegte dinge na jou toe aantrek nie jong.. ek glo in die positiewe en dalk is jy ons gelukkige Oktober BFP!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120772 by sexy~hexy
Ek stem saam met Strikkie Klippie....los vir dr google uit :D En gaan toets jou bloeddruk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account