× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120771 by Strik*kie
Hi Slakkie

Klippie, jy moenie als glo wat google se nie jong. Google is goed maar dit kan ook verkeerde goed in jou kop sit, vra vir my!!! Toets eers en kyk, hoop so vir jou dis BFP!!!!! Dalk moet jy gou by 'n apteek inhol en vra hulle moet jou bloeddruk toets soos Hexy se.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120770 by Goggatjies
Symptoms of a bladder infection
Having a bladder infection may cause you to urinate even more frequently during your pregnancy than you may normally. A severe urinary tract infection may even cause blood to appear or a strong odour in the urine.

You may also experience some of the following:
pain or burning sensation while urinating
pelvic discomfort or low abdominal pains
cloudy urine

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120768 by Cornel
Dankie Ankia!!!! Trots op jou girl,hou so aan en dan een van die dae is jou BFP ook hier!!!!!!!!!!!!!!!!!

Sterkte Beertjie,ek kry ook altyd blaas infeksie as ek swanger is.....maar ek het nou agter gekom as ek alle suur koeldrank/sappies uitsny dan is ek okay.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120767 by sexy~hexy
Klippie, toets jou bloeddruk ook dolla!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120766 by Goggatjies
Beertjie koop defnitief die lemoen geur van die Citrus Soda

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120765 by sexy~hexy
Dankie Ankia...goeie hel dis ook al duur hoor. In 2005 het ons R75 per persoon betaal....dink ons kan daai geld baie beter erens anders gebruik ;)

Beertjie, kyk ook na jou toiletpapier, dit kan ook infeksie veroorsaak...en gebruik "wit" produkte wat nie vol parfuum is nie, soos bv Dove seep. Goed soos jou sta-soft kan ook infeksie veroorsaak. Weird ne...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120764 by klippie
Hallo Girls!

Wil net gou sê, ek is nog nie beter nie. Dis asof die duiseligheid erger is. Het van gistermiddag heeltyd my bril opgehad, gedog dis my oë, maar niks gehelp nie.

AF is nog steeds weg, ek gaan nou-nou ry om HPT's te koop om more-oggend te toets. Ek hoop dis BFP en dat my duiseligheid a.g.v. dit is. Ek het geDrgoogle en my symptoms is baie soos Multiple Sclerosis, so as ek more BFN is gaan ek dadelik dr toe.

Ek is so bietjie gerattle hoor!

Slakster - wanneer is jou IUI?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account