× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120645 by weeskind
Sjoe maar dis stil vanoggend!

Ek sien amal ken mekaar op fb... die wat wil kan my ook invite, Amanda Londt, en ek is op Hexy se friendslist. As julle invite se net asb vi my wat julle nick names hier is, annirste kan ek dalkies baie deurmekaar raak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120625 by sexy~hexy
Dankie Nel, ek sal bietjie vir haar vra...hy het darem gisteraand met sy een pel gaan gesels...dis al klaar 'n begin :)

Wesie, ek het na Jayden met my keiser amper niks AF gehad tot hy 6weke oud was...toe skielik was dit asof jy die sluise van die riviere oopgemaak het, maar dit het ook seker net vir so 2weke aangehou.

Ek weet hulle het vir my gese AF kan so 2 - 6weke aanhou, maar hel, dit moet mos nou minder word, nie elke paar dae weer soos 'n nuwe siklus :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120620 by Nelria
is al wee 15bld agter so gaan nie reply

wou net gou vir hexy se v jou man en opcheer - onthou chris is ook daar by jule op die dorp en hy is 'n vrolike ou wat mens lekker kan opcheer en ook diepgelowig

hy is miskien nou bietjie besig met eksamens maar jy kan maar met tai praat daaroor?

anyhoe dink aan julle en mis julle

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120618 by weeskind
More Almal,

Nykie, soooo baie jammer om te hoor van AF, ek het so hard saam jou gehoop en bid! Hoop jy voel vandag bietjie beter!!!

Ai Hexy, dit is dalk maar beter dat jy vinnig by dr uitkom... ekke nog nooit 'n baba gehad nie, maar dit klink ook nie vir my baie normaal nie. Miskien kan jy kyk hoe lank jy AF gehad het na Jayden se geboorte en dit dan aan daai tydperk meet? Wetie of dit goeie raad is nie, maar jou dr behoort jou darm te kan help. Hoe het dit toe gegaan met jou DH se kuiertjie gistraand?

Klippie, hoe voel jy vandag? Nog duislig? Hoop jy kom ook gou by dr uit.

Dan iets wat niks met baba's te doen het nie, iemand op my fb het dit gepost en ek dink dis 'n goeie deal:
die Glamour magazine vir n November maand word verkoop vir slegs R30, en jy kry 'n Waterproof Revlon Grow Luscious mascara gratis by - now thats what I call a bargain!!! Die mascara oor die algemeen kos R100 in die winkel, nou kan jy leesstof en die mascara kry vir 'n goeie prys!

Geniet julle oggend :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120615 by sexy~hexy
More almal

Nykie, ek hoop jy voel vandag beter dolla. Soos Jooste altyd se op die ander forum - bubble bath, chocolates en wyn!!!

Hoe gaan dit met al die ander dames?

Wel, vandag maak ek 'n afspraak by 'n dokter. Ek is nou GATVOL vir hierdie AF ... genugtig, na 5weke sal mens dink dit moet nou vir 'n slag ophou maar NEE :angry: Dit sal dalk vir 'n dag of twee net spotting wees...dan kom dit weer in oorvloed. Genoeg is nou genoeg. Ek is sommer vandag weer kwaad, emosioneel, grumpy...:( LOL Dalk moet ek bele in wyn en chocolates.

Lekker daggie vir almal...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120572 by Nykie
Hi lalie. Ek hou vir jou duime en tone vas. Girl die is jou maand vir n BFP.

Ek glo hy sal ons kan help!!! Dis net baie erg vanaand. Ek moet net ophou huil voor my man by die huis kom. Dit vat erg aan hom as ek depro is!!

Ai sorry dames net een van daardie aande

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #120562 by sexy~hexy
Hey Klippie. Ek het gelees van jy wat so dizzy is, klink dalk na jou bloeddruk. Beter dat jy by jou dr uitkom!

Lalie onthou vandag se datum...dis die dag wat jy swanger geword het!

Ai julle, net sodra ek dink AF is weg kom dit sommer net weer so skielik en sommer sulke bolle goed wat uitkom TMI sorry. Ek is deesdae te bang om te hoes of nies want netnou is dit by die werk wat die klomp goed uitkom. More maak ek n afspraak by die dokter!

DH gaan vanaand saam die pel wat saam met hom werk. Ek hoop regtig hy voel ook beter na die kuiertjie.

Ok gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account