× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120556 by Laliek
Hi julle!

Skies ek wou nog vanmiddag hier kom update het ook maar ek was bietjie crampy en wou eintlik net slaap ;-)

Strikkie dankie dat jy ge-repost het van die ander thread af!

Soos julle kan sien ons is happy met IUI en nou is alles in God se hande. Ek wil net vir almal van julle ook dankie se vir al die ondersteuning en gebed en sterktes - ek is so blessed en se baie baie dankie!!

Ek het vanmiddag bietjie geskrik want ek het bruin (sorry tmi) afskeiding gehad maar ek dink my cervix was dalk bietjie geirriteerd, dis darem nou weg.

Klipster.............mmmmmm, vrek girl TOETS!!!! Ek hou styf duime vas

Nytjie - ai jong (((hugs))), ek is seker dok Hogewind sal vir julle antwoorde he in November!

Slakkie - ai jong, ek hou duime vas vir jou dat IUI nou Nov gebeur - ek is ook deur al die ups en downs en hoekoms en waaroms en hoekom werk 2 IUI's nie vir my nie hoekom moet ek wag en en en, maar dis waar dat elkeen se beurt kom en ek het darem nou vrede gemaak met whatever will be will be

Ok girls, ek sal nie te baie inloer weer tot die dag wat ek toets nie, ek sal update op facebook maar ek MOET swotting inkry want ek skryf volgende Donderdag 1ste een!!! Yikes!!! So ek gaan al my vrye tyd vir swot gebruik nou.

Julle moet 'n lekker week he almal en ek hoop as ek weer inpop is hier sommer baie goeie nuus met paar BFP's!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120552 by Nykie
Hi dames

Sorry ek was MIA vandag

Ek wou net gou kom update AF het nou net begin!!!!

Lekke aand

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120540 by Lia
Girls, julle moet 'n heerlike dag he more, ons krag gaan af wees by die werk en seker eers 15h00 weer aan kom. Ten minste laat weet hulle ons.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120539 by Lia
Ek was toe nou so besig, het nie eers tyd gehad om te groet nie.

Ek het gou opgevang:

Hexy, dit klink lekker, ek is ook nou sommer lus om Gold Reef City toe te gaan, maar sal bietjie moet wag. Gelukkig is hy so klein hy sal gelukkig wees met ‘n cupcake en b-day song.
Cornel, dan moet jy maar ‘n paar ekstra kilos verloor voor jy gaan om op te maak vir die lekker kos wat jy gaan eet. 
Hi Drix, geniet die babaklere uitpak hoor. Hoop daar is baie wat jy kan gebruik. En yucky vir die sooibrand.
Dankie G !! Ons is baie opgewonde daaroor.
Klippie, ek het verseker duiseligheid gehad, maar eers hier by 8 weke en dit was ook net so 2-3 dae gewees. Hoop dis ‘n goeie teken vir jou. Maar ek stem, wag tot Vrydag en toets dan eers PS: Al is is siek klink jy snaaks. Sterkte Sterkte Sterkte !!
Lalie, dis uitstekende nuus !! Ek het geweet dit sal goed gaan. Jy moet net aanhou glo en vertrou en gedra jou maar rustig. Ek is so so bly vir julle!! Ek sal styf duim vas hou en hard bid. FXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120532 by Cornel
Oi Klippie jy moet jou dr gaan sien jong!


Lekker aandjie vir jou ook Strikkie!!!!!!!!!!!!!!!!!!

VIVA BABY DUST vir almal van julle!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120530 by Strik*kie
Dis die way Cornel, dink ons almal kry daardie depro tye, maar ons moet net opstaan en aangaan.

Ok julle ek gaan nou aflog, lekker aand vir almal en chat more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120529 by klippie
net so Cornel!

Julle girls moet 'n lekker aand hê! Ek gaan nog bietjie werk (so terwyl ek aan my lessenaar vasklou anders b%#&*m ek van my stoel af!)

Mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account