- Posts: 4715
- Thank you received: 24
Please Log in or Create an account to join the conversation.

Hallo al julle pragtige girls!!!
Ek sal sodra ek terug is in Gaborone opcatch, maar elkeen wat probeer, moet nooit moed verloor nie. Ons elkeen is gebore om 'n Mamma te wees. Glo dit met alles wat julle het!!!!
Ek het gou self kom inlog om te update.
Ek was vanoggend vir egg retrieval gewees en alles het goed verloop. Hulle het 4 eierselletjies gekry wat goed is vir bevrugting. More sal ons weet hoeveel bevrug het, en dan hier by Vrydag word die embryos terug geplant. Ja, embryos, hulle plant standaard 2 terug.
Ek is in die 7de hemel met ons journey, en gee alle eer aan God vir Sy volkome goedheid!!!
IVF is glad nie so erg as wat ek my voorgestel het nie, en ek doen dit enige dag weer. Dit is vir my ongelooflik die tegnologie wat hulle deesdae het, en sommige dokters se positiewe ingesteldheid wat hernuwe hoop gee.
Ek sal binnekort weer kom inloer....
Please Log in or Create an account to join the conversation.