× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #120707 by Strik*kie
Hi julle

Nykie, ai jong jammer oor AF. Dis nie "cool" nie, die ou heks.

Hexy, bly jy gaan eerder dr toe, dalk is dit net iets kleins wat veroorsaak dat af aanmekaar terugkom.

Klippie, HOE VOEL JY?????? Is bekommerd oor jou.

Hi Ankies, voel jy nou weer ok? Genade jy het uithouvermoe met die gewigplan.

Hi Weeskind, Karin, Nelria - sjoe hoop nie het iemand vergeet nie.

Ek voel rerig goor vanmore, het 'n ontsettende naarheid oor my vandat ek koffie gedrink het BLEHHHHH

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120705 by Paisley
hi hi dames!!!! sorry nie personals vandag nie... ;( - net ou lalie.... Strongs girl!!!!! Dink aan jou - bly alles het goed verloop met die IUI. Ons het 31mil sperme gehad met ons laaste IUI - sojulle staan 'n great kans!!!!!!!!!!!!!!

AFM: ALles gaan goed met boeti rikus, hy weeg 1 kilo en het die mooiste gevormde beentjies. Hy ismos super besig - is seker van al die geskoppery!!! Dr. tevrede met mamma se gesondheid, en alles gaan goed!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120701 by KarinM
Goeie more dames!

Hexy - jammer vir die simpel "vloede" wat nou nie wil ophou nie. :( Hopelik kan die dr. jou raad gee of ten minste net vir jou verduidelik wat aangaan.

Nykie - ai girl.. so jammer dat AF haar lelike gesig toe gewys het. Ek weet dis sommer goor en sad. Sterkte vir jou, mag jy volgende maand jou twee strepies kry.

Klippie - sjoe jong.. ek weet nie mooi van die duiseligheid nie, ek weet ek het ook gehad vroeg in swangerskap maar om en by so 6/7 weke het myne begin. Hoop dis vandag beter of jy moet dalk jou bloeddruk gaan toets.

Hi Nelria! Bly om te hoor alles gaan goed met jou en Xen.

Mooi dag vir almal!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120691 by Cornel
Goeie more dames!

Gaan goed hier!!!! B)

Het vanoggend my eerste voorbehoedpilletjie gedrink......so ons sal nou maar sien of dinge begin beter gaan........ :blush:

Hexy laat weet asb wat se jou dr? :unsure:

Lekker dag vir julle almal!!!!!!!!!!!!!

Ek moet vandag al my vark siektes se simptome,oorsake ens apart gaan soek want hulle het my varkprogram geblock. En ek kan nie wag tot hulle dit eendag ge unblock het nie....dan gaan ek NOOIT klaar kry nie! :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120680 by sexy~hexy
Sal jou beslis laat weet Ankia...skoonsus beplan 'n hele outing, weet nie of hulle die rides-ding doen nie, maar ek bly beslis met my voete vas op die grond. Hoeveel kos dit nou al om daar in te gaan?

Ek gaan maar net vir 'n check-up, ek is nou al regtig gatvol want dit raak nie geleidelik minder nie...dis vir so een of twee dae baie ligte spotting, dan weer van vooraf 'n nuwe gush AF met goed wat uitkom :S En hulle het my mos nie geskraap nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120675 by Goggatjies
Goeie More

Hexy - ek het ook af gehad vir 6weke na william, maar dit het rarem minder geword na die einde se kant toe

Laliek - kan nie wag vir jou goeie nuus oor 2 weke nie

Dit gaan goed, gaan hierdie naweek bietjie op 'n scrap naweek, kan nie wag nie, P & W gaan saam.

Hexy, as julle Monte toe gaan moet jy my laat weet, ons bly nie te ver daarvan daan nie, en dan kan ons ontmoet

Ek is nog maar bietjie skrikkerig vir Gold Reef City, maar dit is vrek duur om daar in te gaan - ek hou nie van skrikkerige rides nie.


Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #120650 by sexy~hexy
Wesie, die girls raak maar eers hier van na 9 af "aktief" op die chat LOL

Ok, ek het 'n afspraak vir 12uur gekry...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account