× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120750 by Goggatjies
Hex

per volwassene - R140.00
per kind onder 12 - R120.00
per kind onder 1.2 m - R80.00
Toddlers - Verniet (nou weet ek nie tot wat se ouderdom is 'n toddler nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120748 by Slakkie
More more dames!

Klippie toe mis ek jou aggenee jy moet weer inloer, hoop jy voel vandag beter!

Paisley! Jy klink so gelukkig!

Almal howzit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120746 by Cornel
Dankie Ankia!

Stuur vir my asb jou eetplan........wil kyk of ek daarby kan aanpas....(as jy nie omgee nie)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120741 by Cornel
Gaan goed dankie Beertjie!

Hou maar my kop hoog en gaan net aan.......

Beertjie bel jou gynie en vra vir hom hoekom noefie so seer is.......

Ken daai skrik van die afskeiding......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120740 by Goggatjies
Beertjie - jy mag Citro Soda drink, en cranberry sap - dit werk wonders, ek het blass infeksie gehad, toe ek swanger was, en dit is wat die Midwife gese het, jy kan ook cranberry pille drink

Dankie Pais, Strik en Hexy - ek voel regitg goed oor die gewig verloor, kan nie wag om weer maandag te weeg nie

Hex, ek gaan nou loer hoeveel kos dit om in te gaan

Cornel - Sterkte met die siektes

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120737 by Beertjie
Hallo strikkie, dankie maar ek is so bang ek kry weer 'n afskeiding! :(

Julle dames wat nog nie preggies is nie, moet onthou die meeste vroue kry AF pyne voor AF begin al is hulle preggies!

Cornellie hoe gaan dit met jou jong?

Pais was jy gister vir 'n scan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120733 by Cornel
Strikkie dit gaan maar sukkel - sukkel!!!!! Sommige van die siektes se name kan ek nie eers uitspreek nie!!

Beertjie het jy al bietjie sitrosoda gedrink? Dink amper jy mag sitrosoda drink..........(MAAK NET EERS SEKER)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account