× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120496 by klippie
Ek weet ou Strik, maar ek is bang die dizzyness is dalk 'n tumor of 'n ding? Sorry, maar ek is op hol. Ek is KONSTANT dizzy. Het vanoggend 2 ysterpille gedrink, dit help niks. Dit voel vir my ek gaan epilepsie kry so erg is dit. Ek moet volgende week gaan vir my annual checkup, maar wat as ek die emmer skop voor dan? Dis hoekom ek wil hê julle moet vir my sê dat ek dalk preggies is sodat ek kan relax :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120494 by Cornel
Dr Pais! Klippie het jou hulp nodig!!!!!!!!!!!!!

Jip Pais dit het ek ook gelees.........FXFXFXFX vir haar!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120493 by klippie
Halloooo Pais. Nee ons het besluit om 'n ruskans te vat. Ek gaan ook nie weer daai pille drink nie - dit neuk my sisteem 6-0 op!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120492 by Strik*kie
Klippie, ek sou gewag het en vrydag dalk getoets het of more. Dit klink darem baie funny! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120490 by Paisley
hi klippie!!! jammer oor af jong!!!!! DIT SUCK! - dink jy nie jy moet maar vir oom strikdas gaan kuier nie... hehe mens sou sweer ek is sy bemarkingsagtent ;)!!!

Ek weet julle is nie groot op die ou omie met die strikdas nie, but he gets the job done!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120489 by klippie
Strikkeeeeeeeeeeee! Sorry girls, ek is so MIA, maar nou kan ek nie eens vra hoe dit met almal gaan en personals doen nie, want ek is bietjie uit touch uit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120488 by Paisley
aww cornel - ek sien net G het iets gese van ella en 3 eiertjies. Wonder maar net hoe dit met haar IVF gaan...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account