× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120466 by Cornel
Dankie Hexy!

Lekker aandjie vir jou ook!

Gesels defnitief more weer!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120464 by sexy~hexy
Hi Cornel

Dis op bl 569

Lekker aandjie vir almal...gesels more weer!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120460 by Cornel
Geen probleem Strikkie. Ek het al die besonderhede behalwe daai 2. Sal maar vir julle vra as hulle weer hier is.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120449 by Cornel
Baie dankie Strikkie!

Hexy op watse bl is die DUE datums van die klomp Preggie fairys????

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120448 by Strik*kie
O aarde nee Cornel dis nie op die lys nie, sorry kan dan nie help nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120447 by Strik*kie
Sal vir jou die lys pm wat ek het, Cornel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120444 by Cornel
Strikkie (of enige iemand),kan jy asb vir my vir die volgende se:

Ek is opsoek na Klippie se sel nommer.......

EN

Nelria se verjaarsdag Datum?

Asseblief,ek het almal (van moomie) se besonderhede op my foon gestoor,sodat ek dit kan he as ons in die SA is.

Dan is ek nie so baie op die internet nie,maar dan weet ek wie verjaar ens.......Dan kan ek darem ten minste 'n sms stuur.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account