× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120487 by klippie
Ek word vanoggend wakker met bedspin - soos in die bed draai ek is so duiselig ek moet die grond vashou of ek rol af. Kan nie loop nie, val 60 keer voor ek by die toilet uitkom. Heeldag duiselig!

Nou wonder ek wat is fout....AF is laat, maar ek kan nie onthou hoe laat nie, want ek het vergeet. Al wat ek weet, dit was kort voor die vakansie. Nou kom kyk ek op moomie, want ek weet ek het gepost toe AF gekom het. Moes omtrent 100 bladsye teruggaan, maar vind toe uit AF was laas hier Dins 21 Sept. Op 'n 28 dag siklus moes AF gister hier gewees het.

So, nou is ek die hele dag duiselig. Maar het al van laasweek af AF krampe. Ons het nie geBD naby O nie. So nou het ek myself oortuig ek is preggers. Is ek? Ek kan nie more toets nie, want ek het nie toetsies nie, en teen die tyd ek vanaand ry is al die winkels al toe. Ek meen, ek was nog nooit so duiselig nie? Is dit dalk 'n teken?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120486 by Strik*kie
Jip maar ek moes al 2 kanselleer oor werksredes en en :(

Klippieeeee het jou vroeer vandag gesoek!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120483 by Paisley
ha ha strikkie - maar jy moet actually BEL en 'n afspraak maak. Of vir charlaine kry om jou elders in te druk.... Dink net - as jy LAASJAAR al 'n afspraak gemaak het, kon jy hierdie jaar al lankal by hom gewees het! JUST DO IT!!!!!!!!!!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120481 by klippie
Hallo Girls Pearls!

Hoe gaan dit nog hier. Ek kom ook altyd aan die gatkant van die dag hier aan, dan is almal al weg!

So hier's my storie....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120480 by Cornel
Hi Pais,
Wou nou net op FB hoor hoe dit met jou gaan!!!!
Love die fototjie van die preggy belly!!!!!

Ek kan nie onthou dat ek iets van Ella gelees het nie.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120477 by Strik*kie
Tata Hexy lekker aand.

Paisley, hy is nogals bo aan my lysie van seker al laasjaar af, dis net dat hy so vol is. Dankie anyway!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120474 by Paisley
aww ek het vir G gemis!

Hi cornellie! hoe gaan dit? Ek sien ek het ook vir ella gemis - het jy haar update gekry?

Strikkel - dr. pentz RULE!!!!!!! Hy is awkward en het nie juis bedside manners nie - maar ek en anje (en soos ook slakkie) is walking talking examples van sy sukses!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account