× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #120385 by sexy~hexy
Anje, dalk net 'n ietsie by die dagmoeder hou. My skoonsussie beplan vir hom 'n partytjie die naweek wanneer ons afgaan Sasol toe, ek gaan mos vir die fotoshoot wat ek gewen het die 4de Desember...maar ek glo nie ek sal julle dames kan sien nie, want skoonsus-hulle wil Monte Casino toe gaan en DH wil Gold Reef City toe gaan.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120381 by Lia
Ek sien ons praat oor gewig, in die 7.5 jr wat ek getroud is, het ek tot en met 6jr 5 opgetel en weer 5 verloor toe my nier uitgehaal is. Toe bedank ek my werk en tel 'n hele 10 op in 'n jaar se tyd. Wys jou nou net al die stres by die vorige plek het een goeie ding gedoen, my maar gehou.

Wow Cornel, jy het al lekker baie verloor vir iemand wat nie keuse het wat jy eet of drink nie. Dit wil gedoen wees.

Ja man Strikkie, kom kloof toe. Dr P is baie vol, maar hy is regtig goed. Vra vir kansellasie.

Charlaine, ek gaan 'n raaiskoot vat en se ja dis die pille, maar bel maar liefs jou dr.

Ag cute Hexy, hy is op 'n regte oulike ouderdom. Gaan jy 'n partydjie of ietsie hou?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120370 by joo~ste
Char: Ek is so dom met die goed, ek wil liefs nie waag om vir jou 'n opinie hieroor te lig nie. My "gut" se net vir my dat dit nie so moet wees nie en dat jy eerder maar weer jou dokter moet besoek / bel om te hoor wat hy dink. Ons wil seker almal he dat AF moet wegbly....maar wraggies darem nie as ons nie swanger is nie, ne?

Voel jy andersins okay...of is jy moody....velprobleme, bloated..ens.?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120365 by Cornel
Goeie middag julle!

Sjoe maar dis stil hier.....

Ek wil gou by julle hoor,wie gebruik soms WINDOWS LIVE MOVIE MAKER?

Charlaine ek dink jy moet maar eerder jou GP/GYNIE gaan sien......

Ek gaan ook van more af weer op die voorbehoedpilletjie,so dan hoop ek ook dat als weer na normaal sal terug keer..........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120363 by ChaNa
Hey hexy en Jooste

Ek het nog ni wee dr gebel nie.. Maar dit lyk nie vir my reg nie ai my liggaam is heeltemal opgeneuk lyk my..
Ek het my 1ste voorbehoedpil maandag begin drink omdat AF begin het so dink julle dis die pil wat maak dat af gestop het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120356 by joo~ste
Charlaine - dit klink ook nie vir my lekker nie. Was jy weer by jou GP/gynie/FS?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #120355 by sexy~hexy
:ohmy: Ek sien nou eers vandag oor 'n maand word Jayden VIER!!! Dis nou op die datum, nie op die dag ...hy verjaar op 'n Saterdag :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account