× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 days ago #119191 by KarinM
More julle!

skuus, maar ek kannie alles onthou nie so ek sallie vir almal personals kan doen nie.

Anje - Wil net weereens se :woohoo: Yeah!! Baie geluk met julle dogtertjie! Ek is so baie bly vir julle en jou man klink soos 'n wonderlike trotse pappa!

Paisley - Hi da! So bly om te hoor jy voel beter! Amper al in jou derde trimester! Goeiste, maar die tyd vlieg. Kom post bietjie 'n belly pic van jou toe man!

Slakkie - Ag ek is so jammer girl... het regtig gedink jy gaan vir ons almal 'n groot BFP gee die maand.... Moenie moed opgee nie, dit sal gebeur! Gaan sien vir oom strikdas! (((hugs)))

Jooste - so bly jy voel beter! hoop daardie laaste ongemaklike goete gaan ook nou gou weg. :) Een van die dae het jy daardie twee strepies!!

Lalie - Wow! daai eiertjie is lekker groot jong! Sjoe... dis nou sooo exciting, sal hard vir jou bid en mag alles 100% verloop Woensdag!

Aan al die res - Hallo!! So bly om te sien almal doen goed!

AFM: Alles gaan goed met my en baba. Ek voel haar elke dag beweeg en sagte punches, so dis great! B)
Die naweek was heerlik in Hermanus/ Gansbaai. Ons het baie walvisse gesien en die weer was great, so warm gewees, sjoe!
My arme seuntjie het net vir die eerste maal in sy 3.5 jaar karsiek geword en dit was effe van 'n gemors, arme ding. Hy het darm nuwe klere uit dit uit gekry want ek het nie so baie gepak vir net 'n naweek nie...hehe. Nou ry ons permanent rond met Anti-karsiek meds, net vir die wis en onwis.

Hoop almal het 'n lieflike daggie!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #119183 by Strik*kie
Hallo julle

Wat het ek gemis?

Anje baie geluk met die pienk span. Hoogtyd dat hier bietjie dogtertjies kom. :woohoo:

Slakkie sorry oor AF jong!!!!! Maar nou kan jy aangaan met jou PVA by dr strikdas!!!

Lalie, nogmaals geluk met die eggie, dis grooootttttt so ....FXFXFXFX vir woensdag!!!

Af het toe opgedaag, so ons probeer maar weer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #119169 by Laliek
Dankie Anje vir die bid en duime vashou en glo! Waardeer dit BAIE ;-) 3 November kry ek goeie nuus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #119165 by Laliek
Skies Anje ek sien nou eers jy't Ella se email gepos! Ja sy update my ook elke dag, ek's baie bly dit het so goed verloop!! Ek glo hulle gaan more alle sukses he met egg retrieval - exciting!

En Slakkie - huggsss, so jammer oor AF girl. Wanneer gaan sien jy oom Strikdas?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #119163 by Lia
Oooh Lalie, dit klink baie goed, ek wil weer se ek dink dinge gebeur met 'n doel, dis dalk bedoel dat jy eers iui doen op CD18. Sjoe, nou kan ek nie wag tot jou toets tyd nie.

Ek hou duim vas dat jy Don en Vry van die huis af kan werk, dan staan jy bietjie later op en loop heeldag in jou pj's en net miskien kan jy 'n middag slapie in pas, ek glo slaap is die beste medisyne, dit laat jou heeltemal ontspan en hopelik laat dit baba klou. Maar al is jy net by die huis is jy reeds meer ontspanne as by die werk.

FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Baie Baie Sterkte !! Ek glo alles gaan goed afloop !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #119142 by Laliek
Anje nee jy jinx nie!!! Jy maak dit net meer exciting vir my lol

Ek is baie positief, ek voel rerig baie happy en relaxed oor hierdie ene. Ek is bly ook dat ons basies nou IUI doen eers op CD18 waar ons gewoondlik op CD14 gedoen het met kleiner follies! So voel baie goed hieroor.

Ek wens ek kon afvat maar ek is volgende week op studie verlof! So ek het gereel om Woens af te wees vir IUI en dan sal ek Donderdag weer terug wees - MAAR my baas is nie hier Don en Vry nie so ek hoop om van huis af te werk sodat ek lekker rustig is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 days ago #119133 by Lia
Ok, hier is email van Vrydag van Ella af:

Hallo!!!
Ek het baie goeie nuus, Erik se biopsie was baie suksesvol vanoggend en ek gaan Dinsdag in vir egg retrieval.
Baie dankie vir al die positiewe boodskappe en gebede, dit het definitief 'n verskil gemaak!!!
Ek is omtrent uit my nate met die wonderlike uitkoms!
Lekker naweek en mooi bly!
x

Ek het vanoggend weer 'n mail van haar gekry wat se sy kan nie in log nie, maar sal probeer om gereeld per email te update.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account