× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 days ago #119047 by Lia
Slakkie, ek het iets gemis, wie gaan jou terugbel?

Nykie, FXFXFXFXFXFX, ek hoop AF bly weg en jy kry jou twee strepies.

Tanasha, ja ek het in Feb / Maart 'n baie lang siklus gehad, was nie swanger nie, dr het 'n pilletjie gegee en 'n paar dae later begin AF. Dink dit was so 5-7 dae later. Sterkte !! Het ek iewers gemis, het jy toe al getoets?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119038 by TaNasha
nog geen AF nie, ek het n FS aspraak Donderdag en die ontvangsdame het gese hulle sal my dan heel moontlik iets gee op AF aan te bring en iets om my siklusse te reguleer. Weet iemand miskien iets hiervan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119034 by Beertjie
Tanasha het af al by jou haar kop uitgesteek?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119032 by Beertjie
Ag jammer slakkie!! Ek haat die ou vet tannie!!! Ek gaan eendag vir eva blou neuk as ek haar in die hande kry!!

Sterk wees girl!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119025 by TaNasha
ek pop net gou gou in om hallo te se!

Jammer oor AF Slakkie, huggss xxx

Hoop almal het n lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #119013 by Slakkie
Komaan girls waar is almal nou heen ek wag dat julle my moet troos want AF is hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118994 by Nykie
Ai slakkie! Jammer oor die AF!!! Hugs girl.

Miskien volgende maand gaan ons altwee IUI dan sien ons n BFP. Sterkte!

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account