× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #116408 by Lia
Hi Charlaine, jammer oor AF wat nie opdaag nie, wag maar nog 'n week en bel dan maar vir dr. Jy sien seker baie uit na jul trou trippie volgende jaar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116406 by Lia
Hehe, Pais, ek het presies dieselfde gedink. Hy het nou nie juis iets gese wat ek nie reeds weet nie.

Ai Strikkie, ek wil so graag iets se wat jou beter gaan laat voel, maar daar is seker nie so iets nie, so hier is 'n drukkie vir jou. (((HUGS)))

Jooste, ja ek weet ook nou nie of dit veilig is na die mioom ding nie. Vra dalk jou dr.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116402 by ChaNa
Jooste gaan met jou gut feeling dis die beste raad. As jy voel jy kan al BD dan doen dit maar as jy voel jys nie 100% reg nie dan moet jy nie.
Ons drs het altyd na ons keisers vi ons girls gese geen bd vi 6weke maar meeste van ons het in die eerste 2weke wee gebd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116398 by joo~ste
LOL - ek het nou eers lekker gelag vir die preggie faires hier tussen ons wat wil ophou flow...en wil begin glow! Ek hoop julle gloei sommer binnekort!!

Strikkie: Jong....ek wil nie pessimisties wees nie, maar ek dink ook AF is vir jou oppad. EGTER.....soos die ander se...bo die lyn...bly 'n goeie teken en as jy nog niks van AF bespeur nie.....is daar altyd HOOP! As daar nou een ding is wat ek die laaste ruk geleer het, is dit dat daar elke dag dinge gebeur wat nie wetenskaplik verklaar kan word nie. So...jou temps mag dalk nog more begin klim...en jy kan dalk nog jou BFP die dag daarna kry. Ek identifiseer ook met jou keelvol gevoel en groen monster uitkyk. Hier in my ou dorpie is elke 2de vrou swanger en ek is lekker groen........lemmetjie groen....

AFM: Ek gaan nie die maand TTC nie. Ek vermoed in elk geval dat ek nou of binnekort gaan OV en ek is nog te gevoelig om eers te dink aan BD! Ek is ook nie seker nie, maar ek twyfel of 'n mens so spoedig na 'n Lap mag BD? Weet iemand dalk?? My FS het niks gese nie. My kop se egter vir my dat as hy aan die uterus gesny het om die mioom uit te haal...dan is dit nie sinvol om hierdie maand te probeer nie (vir as dit dalk nou sommer dadelik sal gebeur nie). My baarmoeder het dan 'n sny in!!??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116392 by Paisley
ai strikkel! Ek weet presies hoe jy voel. Dit is die aakligste gevoel. Mens wil so graag bly wees vir die mense, maar dit maak so so seer!! Ek hoop regtig dat julle dag gou sal kom!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116390 by TaNasha
Strikkie probeer positief bly! Ek weet dis moeilik, maar ek dink dis maar die beste manier om nie mal te word nie. Jou tyd kom nog - hopelik nog vinnig ook!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116386 by Strik*kie
Thx Anje, ek is eintlik al so gatvol vir die hele ttc ding, voel net almal raak preggies en in ons dorp lyk dit rerig of iemand net vir sy vrou kyk dan is die preggies. So sal maar wag en sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account