× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #116048 by Beertjie
Driekie BAIE GELUK met die boeta!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116028 by Lia
Hi Lalie, ja die tyd vlieg deesdae heeltemal te vinnig, stem saam jou. Sien IUI is ook om die draai. FXFXFXFXFXFXFX

Ooh Klippie, ek het die phodies gesien en sommer lekker jaloers geword, dit lyk so romanties. Ai, ons gaan jou mis jong. Baie Sterkte en hoop regtig daar gebeur ‘n klein wonderwerk vir julle !!

Drixter, wow, nog ‘n seuntjie, ek het net so ‘n gevoel gehad. Baie Baie Geluk !! Ek het gedink jy sal dalk so effens teleurgestel wees dat dit nie ‘n dogtertjie is nie, maar ek is saam met jou opgewonde vir jou seuntjie en ek is seker dat nog ‘n seuntjie vir jou ‘n groot blessing gaan wees.

Tanasha, baie baie sterkte vir Vrydag se toets !! Ek bid hard dat dit ‘n BFP is !!

Ag dis te cute Karin !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116017 by KarinM
O ja... Ansa ek wou nog se... jou man is flippen sweet om so baie opgewonde en betrokke te wees oor en met die swangerskap! Geniet dit want dis skaars! ;)
XX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116013 by KarinM
Yeah Driekie!! 'n Boetie vir Markus!! Aaah man, seuntjies is net so kosbaar... ek sou ook nie gemind het vir nog 'n seuntjie nie want hulle is kosbaar op 'n ander manier as 'n dogtertjie... maar ek is sowaar baie bly vir my tweede meisiekind wat oppad is, hehe. :)
Geniet die swangerskap verder noudat julle weet en sterkte met die naam kiesery... of het julle reeds besluit??

PS... :) :) ek smile nou van oor tot oor want klein madampie doen acrobats op die oomblik en ek voel dit!! Yeah! Dis so lekker.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116010 by TaNasha
Ansa, my siklusse is baie onreelmatig! Maar ek dink ek het op CD19 op CD21 ge o, so dit sal dan of 16 of 14DPO wees.

Meeste van die tyd is my siklusse 33 dae, so dit sal dan 35 wees as ek toets en as AF nie vroeer opdaag nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116001 by Ansa_S
Tanasha ek maak so! Hoe veel dae sal jy dan oor jou siklus wees, en is jou siklus normaalweg gereeld?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115999 by TaNasha
Geluk met die seuntjie Driekie!!

Ek dink ek gaan Vrydag kan toets( saam met Strikkie :-)) , asb se n gebedjie vir my dat dit n BFP sal wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account