× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #116471 by joo~ste
Karin: Ek glo saam met jou dat daardie kleinding 100% is. Ek kan nie dink dat dit vir jou gaan maklik wees om weer 'n keer te probeer vir 'n amnio na jou vorige ervaring nie.

Pais: Jong...jy moenie spot oor 'n 3-ling nie. Op die ander forum waar ek gesels, is dit nou al vir maande 'n groot gespottery, want ek het eendag (seker amper 'n jaar terug) gese dat ek sommer al 3 my kinders op een slag moet kry...want ek sukkel dan nou so met nr. 1. :P So...tot vandag nog spot ons oor 'n 3-ling! Wie's chris? Chat sy op 'n ander thread? Genade...'n 3-ling!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116470 by Lia
Ansa, ek het ook gedink ek lyk meer vet as swanger, maar as ek nou na my pics kyk dan lyk dit nie so nie - die view van bo af is bedrieglik. Kom post vir ons 'n phodie toe man.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116468 by Ansa_S
Oe hel ek het vergeet om julle te vertel.

My man se broer, trou die 19de maart! 4 Weke voor ek moet kraam, kan julle net dink hoe onmenslik groot en ongemaklik gaan ek wees!

Het vir my man gese, gelukkig gaan ek mos nou nie die grootste op die troue wees nie :dry: :dry:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116465 by Ansa_S
Hexy ek het lyk huge in my nagklere, maar meer vet as swanger.

Ek sal nog so 2 weke wat dan sal ek een post!

Ek sit baie snaaks uit, my maag is al groot van onder my tieties af.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116458 by joo~ste
Ek het (ek dink) hier op bl 539/ 540 'n video clip gepost van hoe hulle 'n mioom verwyder.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116455 by sexy~hexy
Lyk my die jaar is die jaar vir seuntjies...sover net Karin wat team pink is LOL

Ansa, waar is jou boepie pic??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #116454 by Paisley
wow jooste! hoe wonderlik is die vrou se liggaam dat jy steeds geovuleer het ten spyte van die endo en wat nog nie! Maar nou dat die baarmoeder mooi skoon is gaan jy sien - tjoef tjaf is jy swanger. En as jy bekommerd is oor die timing, hoop ek sommer jy kry drietjies op een slag.!

Maar chris_ds verwag 'n drieling, en laat ek vir jou 'n ding vertel - dit klink vir my na 'n stressvolle storie. So wag nee - ek sal nei 'n drieling vir jou toewens nie. 2x 2linge so 1.5 jr uitmekaar gespace!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account