× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115317 by TaNasha
Strikkie ek stem saam met Laliek, die are is 'n goeie teken! Bly positief!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115316 by Cornel
Baie dankie Jooste,ek het nou bietjie die "boekhouding" afgeskeep,omrede ons nie nou TTC nie,maar ek sal maar mooi gaan sit en terug dink.

Ek gaan kyk as ons nou NOv SA toe gaan dan sal ek gaan soek daarvoor. Glo nie die dorpie waarin ons bly het dit nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115315 by joo~ste
Ek en my man deel sommer 'n profiel op FB, maar gebruik dit omtrent nooit nie. So...ek gesels eerder hier op Moomie.

Is daar iemand wat hier ook 'n mioom laat verwyder het? Hexy...wie het jy gese...laliek??

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115314 by Strik*kie
:blush: Sorry Lalie, dan gaan ek inmeng met jou mojo nie :blink:
Gaan die positiewe vibes vir jou los :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115313 by TaNasha
Ansa ek is op FB, Natasha de Bruyn

Cornel ek het Vitex gekoop by n natuurwinkel hier, probeer dit google. Ek neem 2 kapsules per dag, maar dit het ongelukkig nog nie vor my gewerk nie, Ek dink my liggaam het maar n wil van haar eie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115309 by Ansa_S
Ek het eer later in my swangerskap begin fyn aartjies op my boobies kry. Maar dit verskil van persoon tot persoon.

En die feit dat AF tekens en early pregnancy tekens so dieselfde is maak met net meer deurmekaar!

My ginekoloog het laas lekker vir my gelag toe ek vir hom vra nou wanner gaan die boobies se seer weg, hyt gese dit kan aanhou tot einde en dis 'n goeie teken dat die hormone werk!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115308 by joo~ste
Slakkie: Ha ha ha...okay...ek is gou besig om ons tasse uit te pak...maar as ek my man in die oprit hoor sal ek dadelik in die bed spring en my "jannie-jammergat" gesiggie opsit. Ek is hoeka lus vir lekker sjokolade!!

Cornel: Die FS het gese dat my gedurige spotting voor en na my menses vir hom 'n aanduiding is van endometrioses. Sover ek nou ook kon agterkom is 'n mioom.....net 'n intra-uterus endo. En dit heg aan die spierweefsels van die uterus en groot dan verder. Dit kan of buite die uterus sit..of in die wande van die uterus..of binne in die uterus self. Ek twyfel of myne binne is was...want volgens die prentjies wat ek sien, sou 'n mens dit dan op 'n scan kon optel. Maar...laat ek nou maar nie self dokter speel nie. Ek sal wag om te hoor wat hy volgende maand daaroor se. Hou bietjie boek van al jou spotting sodat as jy iemand gaan sien jy vir hom al die inligting gereed kan he. My spotting het al hoe erger geword nadat ek die pil gelos het. Met Clomid was dit nog erger en sou ek soms 5 dae voor AF aankom begin spot.

O, ja...jy kan Vitex kry as druppels. Dit is 'n natura produk. Ek het dit ook gebruik voordat ek op Clomid is en my siklus was klokslag 27 - 28 dae.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account