× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115291 by joo~ste
Tanasha / Strikkie: Dankie julle 2! Ek voel ook dat ek sommer yslike groot tamaai tree nou nader is aan my BFP.

Slakkie: Ja, is dit nie ongelooflik hoe 'n FS net met ander oe kyk na 'n scan nie. Ek kan nie vir jou se hoeveel scans ek al die laaste 16 maande laat doen het nie. Selfs ek kon dadelik daardie wit stuk weefsel op die scan sien. Die ou het sommer dadelik direk dit gesien en nie eens gebodder om verder te kyk nie. En...dit is alles met 'n uitwendige scan gedoen! Dankie vir die storie oor jou vriendin wat swanger geraak het met mioom. Ek weet dat die FS met my sou praat as die nuus nie goed is nie, maar ek kan nie help om tog 'n knop in my hart te he oor wat die vooruitsig is om baba voltermyn te dra as die mioom so groot was soos wat hy gewys het nie. Verseker sal die verwydering daarvan tog 'n letsel in die uterus laat? Maar ....wat weet ek nou? Ek het besluit om nou op ander dinge in my lewe te konsentreer totdat ek hom weer 11 November sien. My skouer is blerrie seer. Voel of iemand my aan my arm rondgeswaai het. ha ha...en ek wens julle kan my pens sien! Dit staan daar doer! Die snye is nie seer nie, maar ek het vreeslike erge menstruasie krampe. Ek bloei 'n bietjie..maar nie te erg nie.

Hexy: Als was bietjie vinnig op my. Die een oomblik sit ek nog in die FS se spreekkamer en die volgende oomblik moes ek bel vir authorisation by die mediese fonds. Gister moes ek heeldat in stad rondtrentel tot 12hr. Ek is eers 13pm opgeneem. So...dit was lang senutergende dag. Ek gaan eers Maandag werk, maar omdat ek vir myself werk...bly ek sommer dan ook tuis!

Karin: Die FS is 'n dierbare dierbare man. Ek voel baie gelukkig om na hom toe te kon gaan. Ek het hard gebid vooraf, want ek het eers oorweeg om Vitalab in Sandton toe te gaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115289 by Cornel
Tanasha,ek ken glad nie Vitex nie.Kan jy vir my bietjie meer inligting gee?

Die dr se dit sal nie skade doen nie,omrede ons nou glad nie wil swanger raak voor 2012 nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115288 by TaNasha
Cornel is jy seker jy wil op die pil gaan?

Is daar nie miskien iets anders wat jy siklusse kan uitsorteer nie? Ek het al baie goeie dinge gelees oor Vitex (Agnus Castus) dis is natuurlik en dit is veronderstel om jou siklusse te verbeter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115285 by Strik*kie
whaaaahhaaaaaaa Slakkie jy en jou planne, klink my jy het dit lekker gebruik :lol:

By watter FS was jy, Jooste?

Cornel, ai ai ai, dis dalk maar die beste die BCP.

Tanasha, wys dit nie op jou charts wanneer jy geO het nie, of het jy maar onlangs begin temp? Anders moet jy maar jou laste 6 cycles vat en gemiddeld kry en daarvolgens werk en toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115280 by Cornel
Jooste,so bly als het goed af geloop!

HIER KOM NOG 'N BFP JULLE!!!!!!!!!

Ek het maar besluit om vir eers net weer op die voorbehoedpilletjie te gaan........want my siklus is goor.........het heeltyd bruin afskeiding (sorry tmi),dra permanent pantyliner,dan kom AF dan is dit vir 2~3 dae en dan begin die afskeiding weer..........Ek en DH kan omtrent nie meer "tjoef tjaf" nie!

En my vel lyk ook nie van die beste nie,en dit voel as ek onderlaag aansit dan raak dit erger......nou is dit nog warm ook en ek sweet vreeslik deesdae! So ek dink my hormone is HEELTEMAL deur mekaar!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115279 by Slakkie
en baie baie baie belangrik!!!!!!! Onthou melk die situasie wees baie sieker as wat jy regtig is glo my dan kom die blomme en tjoklits!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115275 by KarinM
Sjoe Jooste! Ek haal my hoed af vir jou girl... jy is Braaf en jy is deur baie vir iemand wat net die FS sou gaan sien het eers! ek is vreeslik bly vir jou dat hy so nice is en dat hy sommer jou kon inpas, dis 'n fantastiese dokter wat dit doen, ene met hart! Dit klink eintlik goed sover... ek is 'n leek maar my vriendin het endiomitriose en sy het die proserdure laat doen en twee maande later was sy normaal swanger. So... net om jou hoop te gee... dit kan gebeur. ek weet ongelukkig nie wat die mioom is nie, maar soos jy se as jou dok bekommerd was sou hy jou gese het. Baie sterkte met jou recovery, dit vat tyd ek weet, moenie oorhaastig wees nie en pas jou mooi op!! XXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account