× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115346 by sexy~hexy
Sy het die Ben Wa Balls gewen.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115344 by Cornel
Slakkie,ek is nie seker nie.......

Gaan kyk by die Competition thread.....dink jy sal dit daar sien....

Dames ek gaan net gou eet!

Gesels later weer!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115340 by Slakkie
wat is die prys wat sy gewen het?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115337 by Cornel
Ek sien nou MARIE R het die INDOOR BEDROOM COMPETITION gewen!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115335 by Cornel
Alles kan in 'n oogwink verander.
Want God werk op vreemde wyses.
Sy wil is nie ons wil nie.
Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.
Sy tyd is nie ons tyd nie.

Daarom moet jy:
Diep dink
Saggies praat
Baie liefhê
Vriendelik wees
Gereeld lag
Blymoedig gee
Opreg bid
Hard werk
Voluit lewe.
Want elkeen wat goed lewe,
Lewe lank want ons lewenstyd word nie bereken
In jare, dae of ure nie.

Daarom is dit nou tyd dat ons
Met sagte hande aan mekaar begin vat
Met sagte oë na mekaar begin kyk
Met sagte tonge met mekaar praat en
'n daaglikse dosis lag inkry !

Onthou veral:
Vreugde selfs liefde,
sterf as jy dit nie vertroetel nie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115331 by sexy~hexy
Jooste, ek weet regtig nie, iemand hier het al gepraat van 'n mioom...maar vra vir Julz, sy is regtig op die ball met die goed :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115321 by Ansa_S
Jooste ek is seker jou FS sal verstaan as jy hom weer bel net om bietjie uit te vra oor die mioom.

Ons is baie keer te bang om hulle te pla, maar as mens daar by hulle sit in die spreekkamer of die eerste keer wat hulle met jou praat na 'n operasie is mens so deurmekaar van al die inligting dat mens nie mooi luister nie en na die tyd dan het mens al hierdie vrae.

Jy kan dalk vir Julz vra, sy is 'n kenner van al hierdie goed, sy chat by die ander threads.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account