× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115307 by Laliek
Strikkie ek is positief vandag ok - jy meng in met my positiewe mojo!! LOL, you never know Strikkie ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115303 by Strik*kie
Lalie, ek weet nie of dit ooit dalk daar was nie, het rerig nie so opgelet nie en dit is mos heeeeeeeeeeltemal te vroeg????????

Tanahsa, dis nice, gaan dit nog baie lees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115302 by Ansa_S
Jooste en TaNasha, is jul op facebook, ek weet die ander het julle seker al gevra maar ek is nie nou lus om soveeeeel blaie terug te lees nie?

As julle is dan kan ons mekaar invite.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115298 by Laliek
Jooste by watse FS is jy as ek mag vra?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115295 by TaNasha
Net ietsie om met julle te deel... ek het n blog begin! Ek hoop ek hou dit vol maar vir nou geniet ek dit nogal. Vir die wat belangstel die link is onder my ticker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115294 by Laliek
Jooste - baie bly jy het goeie nuus by FS gekry! En ja daai lap is horrible, ek kan alle pyne hanteer maar daai skouerpyn was iets anders gewees - aaklig lol!

Strikkie......jy weet are op jou boobs wat jy nog nooit gehad het nie is goed ne???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115293 by Ansa_S
Jooste ek is sooo bly jy het nou antwoorde en nou kan die PVA begin!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account