× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #115384 by Ansa_S
Ons dorp se krag gaan sondag af wees! AI weeeeet julle hoe warm is dit hier!!!!!!!!!

Ek weet nie hoe ek sondag gaan oorleef sonder 'n aircon nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115381 by sexy~hexy
Tatta almal wat nou gegroet het en gaan naweek hou...

Ek werk vandag tot 3uur...geen vroeg loop vir my nie..maar nou het ek nie 'n lift nie GRRRRR

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115377 by Ansa_S
Totsien Anje geniet! Ek tel ook die minute af tot huis toe gaan tyd, die week was woes! Wil op my bed gaan neer val!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115375 by Lia
Dis nou al oor my loop tyd, maar ek moes net gou opvang en ek is so bly ek het.

Jooste, wow, sit sommer geskok hier, dinge het baie vinnig gebeur, maar ek is regtig bly dat jy 'n stap nader is aan jou BFP. Eintlik klink dit vir my soos 'n paar stappe nader aan jou BFP. Baie Baie Geluk !! Jou drs afspraak is darem om die draai, kan nie wag om te hoor wat die volgende stap is nie. Ja, maak soos Slakkie se en melk die situasie, nie aldag dat jy dit kan doen nie.....hehe.

Girls, julle moet 'n heerlike dag he !! Ek gaan nou huis toe. Dis vir my altyd lekker om op 'n Vrydag 13h00 huiswaarts te keer, maar vandag is ek super bly om te loop, hierdie week was regtig rof gewees.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115369 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115365 by Slakkie
Baai almal lekker naweek!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #115356 by Ansa_S
Sjoe julle ek gaan huge wees met hierdie swangerskap!

Ek het vir my groter broeke gaan koop toe ons die eerste keer ginekoloog toe was op 6 weke. Het 'n size groter gekoop as wat ek normaalweg dra, hul het heerlik los om die middel gesit.

Vandag is dit 'n ander storie, die flippen goed knyp my om my maag, het nou die een wat ek aanhet se knoop los gemaak.

My ma sal maar moet plan maat om hul op die bande bietjie oop te sny en 'n rek of iets in te sit saam met die band anders gaan ek elke 4 weke nuwe broeke moet koop!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account