× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114070 by TaNasha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114068 by Goggatjies
Tanasha, kyk gou wat doen jou chart as jy die + opk uithaal
jy kan dit weer terug sit

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114067 by Strik*kie
LOL en daar dink ek en jy aan selfde ding wat jy gese het he he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114066 by Strik*kie
Tanasha, moenie eens alleen voel nie, voel nes jy. As mens rerig net knoppie kon druk soos jy laasweek gese het, was alles baie makliker.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114065 by TaNasha
Slakkie ek wens altyd daar was sommer net n knoppie om te druk om swanger te word

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114062 by Slakkie
Ag toemaar Tanasha ek is net so gatvol ek wens mens kon iewers elke maand sien wanneer ovuleer mens soos hoekom sit met se eierstokke nie waar jou mangels is nie dan kan mens sommer so geloer het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114057 by TaNasha
Paisley, die OPK was donker en het toe die dae daarna weet ligter geword.

Ek was op CD14 by my FS en hy het gese dat hy n follie sien en dat ek heel moontlik oor 5 dae so ovuleer. Ek het toe die + OPK gehad en FF het o op CD19 gesit.

Ek het nooit baie CM nie, maar vanogtend was daar baie "watery" cm en ek het gister en vanogtend krampe in my sy en middel gehad, maar dis nou verby.

My siklusse is baie onreelmatig so ek kan nie eers se wat die vorige kere gebeur het nie.

Ek is nou al so gatvol van nie weet van aangaan met my liggaam nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account