× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114021 by Ansa_S
Kyk hierdie mooi beddegoed vir 'n boeta

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114019 by Lia
Hi Ansa, dankie tog die naarheid is al beter. Mmmm, ek ken ook die broeke wat om die middel knap sit, sit met dieselfde, maar my man het my die naweek verras met twee yummy mummy goeters. Die wat jy om die middel aan trek, so nou kan ek met gemak my broek se knoop oop los.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114018 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114016 by TaNasha
Hallo almal!

Anje jou foto's is baie oulik!

Slakkie ek kry ook nooit n defnitiew + OPK nie, maar ek kan wel sien dan dit donkerder en dan weer ligter word. Ek neem dan maar aan dat as dit ligter word dat ek al geovuleer het!

Weet enige van jullie miskien iets van FF charting? My chart is heeltemal deurmekaar en nou gister het ek krampe gehad was ek dink miskien O kon gewees het, maar my temperatuur wys dit nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114013 by Slakkie
Paisley op watter dag was jou scan gedoen en op watter dag was inseminasie? Sorry ek vra weer maar ek sit alweer met die kalender hier voor my :-) Dink julle dames daar is fout met 'n mens as jy 4 Excel spreadsheets het in Rooi, Swart, Blou en Groen alles met verskillende kalenders? :woohoo: ;) :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114009 by Ansa_S
More almal!

Dis weer 'n uiterste dol dag vandag hier in my klas! Het so baie matriek admin wat ek moet afhandel en regkry voor hul eksamen begin!

Hexy dis baie mooi beddegoed.

Anje jou foto's is mooi, ek is bevrees ek lyk 5 maande swanger in vergelyking met jou, ek sal nog so rukkie wag dan sal ek 'n boepie foto neem. Of moet ek eerder se boepens!

Ek dra al kraamdrag, want gewone toppies pas glad nie meer nie, my ma het my bederf met 'n paar los toppies van millaydy's so nou is ek weer gerat vir die volgende paar weke, net die broeke wat ek al 'n size groter gekoop het as my normale groote, begin al lekker knap sit om die middel!

En die naarheid is stukke beter, het sondag laas opgegooi!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114001 by Lia
Uiteindelik het ek weer tyd om in te log en hallo te se.

Jooste, baie sterkte met jou FS afspraak vandag. Hoop die dr kan vir jou antwoorde gee of selfs ‘n pva voorstel. Jy moet asb. so gou as moontlik laat weet hoor.

Wow, Hexy die bedstel is beautiful !!

Dankie Marie, sal jou laat weet. Lekker shop en onthou die sunscreen !!

Slakkie, ek sien die jy is eintlik klaar geantwoord, maar BD maar vandag weer, kan net goed doen. FXFXFXFXFXFXFX

O gits Pais, ek was by Metro en phodies geneem en vergeet toe om vir jou te stuur, ek stuur gou. Hoop jy word gou gesond – dis aaklig om nou siek te word. Ja asb. kom wys bietjie weer ‘n boepie phodie.

Hehe Strikkie, my baas begin dan eers te wil werk.

En al julle ander swanger girls, kom wys jul boepies.

Dankie vir Lalie se nuus Strikkie.

Lalie, baie baie geluk, soos hulle se 3rd time lucky. Miskien doen Fertomid die ding die keer. Baie Baie sterkte !!

AFM: Dankie julle, hehehe…..maar ek weet nou ek het die foto’s van die verkeerde angle geneem, van bo af lyk my pensie nie so klein nie en glo my dit voel verseker nie klein nie – nie dat ek kla nie – ek sal nie omgee om ‘n groot boep te he nie. Die naarheid is weg vandag en ek voel weer goed.

Julle girls moet ‘n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account