× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114167 by TaNasha
Ansa dis so oulik van manlief om beskermend te wees!

Strikkie, jou chart lyk goed vir my, maar ek is nie juis n expert nie. Ek dink jou temps is ok so land dit nie onder die coverline val nie.

Ek hoop regtig dat ek hierdie maand my BFP kry. Anders wil my FS my volgende maand die hele maand monitor met scans, maar volgende maand moet ek n paar keer weg vir my werk en ons gaan vir n week vakansie, so ek is bang dat ons dit dan miskien moet uitstel tot die volgende maand wat dan kersfees is en dan is alles toe, so dan word dit eers Januarie!

Ek sou so graag vir almal kan vertel dat ek swanger is oor kersfees deur kerskaartjies te maak en te stuur met wat dan se van N + J + .... ai mens kan seker maar droom....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114157 by Ansa_S
Oe ek wou dit nog met julle deel gister maar was te besig!

My man is vreeslik beskermend met die swangerskap, eergister aand le ek op die bank en voel iets steek my en toe vlieg dit weg, lyk soos 'n klein perdeby, maar het my net skrams gesteek!

Manlief wou dadelik weet of dit nie nou gevaarlik en skadelik is vir my en die baba nie! Shame ek is skaars raag gesteek en hy is bekommerd!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114156 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114147 by Paisley
ANJE IS MY HERO!!!!!! THanx dolla! Jy is special

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114144 by Paisley

Die maand wat ek preggers geword het, het my temps opgegaan na 37.2, en net daar gebly. Glad nie geval nie...

Soos jy kan sien is my temps net 9 dae stabiel bo die coverline...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114142 by Lia
Tanasha, ja die frustrasie van nie weet wat aangaan nie is aaklig, wag tot jy swanger is, die eerste paar weke se gewag is net so erg. Ek stem saam Strikkie, bly by jou pva, dan weet jy, jy is gecover !! FXFXFXFXFXFXFX

Hi Lalie, baie geluk en baie sterkte !!! Ek hoop hierdie een sit. Miskien maak die Fertomid 'n verskil. Ek gaan 15de weer dr toe - kan nie wag nie.

Pais, dankie tog, wou jou nou net laat weet, ek sal vanaand vir jou mail, want ek kan dit nie sonder die kabel op rekenaar sit nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114133 by Paisley
strikkie - ek het dit mos nie op Ffriend gedoen nie...

Laat ek gou gaan kyk wat ek kry... watse fotoprogram gebruik mens weer om op te laai?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account