× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114039 by Ansa_S
Ja Ankia ek het al soveel mooi beddegoed vir seuntjie en dogtertjie gesien dat ek op die ou einde nie sal weet wat om te kies nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114034 by Goggatjies
Ansa daai beddegoed is te mooi

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114033 by Slakkie
Anje ek het ook klaar van daai yummy mummy goeters gekoop vir eendag wanneer ek dit nodig kry. Ek het ook nou die dag een van daai AngelCare monitors met die ding waarop die babatjie slaap wat sy asemhaling monitor gekry. Vriende van ons is klaar met babatjies kry en toe wou hulle dit weg gooi en toe ek dit sien toe sê ek GEE GEE GEE!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114032 by Paisley
hey ansa!!!

Anje - daar het seker 7 smse van jou deurgekom, maar geen van die fotos wil download nie.

Hehe - jy is nogal bietjie obsessed slakkie!! Maar dit is normaal. Ek het dag 10 die scan gehad, die aand van dag 10 die inspuiting en op dag 12 die inseminasie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114030 by Goggatjies
Pais
Ek het larengites(spelling) gehad toe ek swanger was
En dokter het gese die volgen
Medikeel suig pilletjies
en Panados

Hoop dit help

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114029 by Ansa_S
Ja dit is net so fraai vir my oe ek wens ek kan al weet wat dit is, want ek kan nie wag om te begin babakamer beplan nie!

Ek soek natuurlik 'n wit hout kot!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114026 by Lia
Tanasha, ek dink Strikkie en Paisley sal jou kan help. Ek het nie lank my temps geneem nie.

Ansa, dis so cute !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account