× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114206 by Ansa_S
Driekie dis is te mooi!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114201 by Driekie
Hoop dit werk nou:- 17weke boepie :blush: :blush:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114192 by Ansa_S
Driekie jul sal skrik as jul my maag sien, ek lyk genuine 5 maande swanger! Maar dis omdat ek van nature 'n vetter pens het!

Sal nog 2 weke wag dan sal ek een neem en post, julle gaan lekker skrik!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114191 by Driekie
te veel pixels - sal gou edit en weer post

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114188 by Driekie
17weke boepie - :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114168 by Driekie
HELLO HELLO HELLO :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: !!!

Eers gou personals:
Slakster - gedra jou soos n hasie tot minste CD19 en bid soos nog nooit tevore!!!!
Hexy - oooooooooh, dis so so so mooi maar le-sigh ek sal maar vir neutrals en bloue of groene moet settle met beddegoed - my liewe man het iets teen pienk/pers en sulke kleure in ons kamer (weird ne)
Pais - not a clue oor strepsils maar sterkte!miskien n goeie idee om dr te sien as wat jy rerig siek raak en dan niks kan gebruik nienie
Lalie - sterkte met jul nuwe iui - die ene gan werk dink ek
Marie - sjoe klink of jy besig gan wees v'dag, geniet dit!!
Anje - jy het officially die cuteste boepie!Myne is rerig huge teenoor joune!!!!Skoon skaam om te post, ek het vanoggend geneem
Ansa - jy moet ok kom post van jou boepie!!!
Tanasha - sterkte ek is nou skoon deurmekaar na ek almal se comments gelees het maar ek dink met jou pva is jou bfp nie meer te ver in die toekoms nie!

Gan very very gud hier - AWESOMENESS, ek het vir baba gister-middag vir die eerste keer oordentlik gevoel beweeg!!!!!!En vanoggend weer n keer!!!
Ek probeer nou net vir DH oorreed om dok toe te gan vir my nuuskierigheid maar hy se ek moet wag tot ek my salaris kry die 15de (grrrrrrrr)

Sal nou my pic kom post.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114169 by Strik*kie
Ek kan nou nie onthou watter program dit is wat jy gebruik het nie Paisley????

Shame Ansa, dis nice vn hom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account