× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #114090 by Slakkie
Tanasha is jy op FB?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114089 by TaNasha
Hallo JoDon, as jy klaar is met jou wasgoed mag jy gerus myne kom doen! Ek laat dit altyd ophoop tot ek geen skoon klere meer het nie en dan word dit n mega was- droog-stryk aksie!

Strikkie, ja my temps was presies dieselfde.

Dankie julle almal! Ek dink ek het die thread ge hijack met al my vrae!

Ons gaan dan maar vanaand nog BD en aanhou tot Af opdaag om seker te wees dat alles gecover is, en dan is dit weer terug na die FS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114080 by Goggatjies
'n stippel lyn beteken dat ff nog nie seker is van jou ovulasie nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114079 by Jo.Don
Jinne!! Julle mense praat 'n hond uit 'n bos uit!! Gaan nie eers probeer opvang nie!! Se maar 'n algemene hallo in almal se rigting! HALLO!!

My verlof is amper op 'n einde! Geniet nou maar die laaste paar dae saam met my meisiekind! Probeer om nie te veel te bederf nie! haha!

Besig met wasgoed! Daar is ongelukkig nie 'n feetjie in die huis om dit te doen nie! Maar nou ja! Minder vir die naweek om te doen!!

Julle dames moet 'n heerlike daggie he en moenie te hard werk nie!!

PS: As die post nou weer verdwyn gaan ek moer vloek! Hehe ;)

File Attachment:

File Attachment:

MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114078 by Jo.Don

16 years 1 week ago #114076 by Strik*kie
Was jou temps op cd 22,23 en 24 presies dieselfde?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114071 by TaNasha
Ankia dit word dan n stippellyn. Maak dit 'n verskil?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account