× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #113972 by Strik*kie
Hi julle

Sien julle chat vanmore weer met spoed en dan 11h00 stop almal, het julle ooreenkoms met julle base om eers dan te begin werk :lol:

Anje, joe boep te cute. Dis soooo klein.
Jooste sterkte vir vandag en laat weet ons ne?

Slakkie, ek sukkel ok met die opk's kry net nooit + nie, maar as jy + kry is dit soos Ankies gese het 24-48 uur. So as jy dit gekry het bd sommer vir hele4 dae dan weet jy jy is gecover FXFXFX

Hexy , ek like, ek like, baie nice. ;) Niks soos nice beddegoed om bietjie die vuur weer aan te steek ;)

Hallo al die ander!!!!!! Ankia, Paisley (is die keelseer beter?) hoop nie iemand vergeet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113968 by sexy~hexy
Hiya Pais :) Het jy toe al reggekom net gordyne vir babakamer? Het gesien die dames praat iets van by Sheet Street gaan kyk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113967 by Slakkie
Ag thanx girlies miskien moet ek maar tog vannaand nog 'n bd inwerk!

Paisley wanneer kry ons weer 'n boepie pic?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113964 by Paisley
hey girls!!

Jooste - sterkte met die FS besoek vandag!! Ek weet sommer julle sal 'n great pva kry.

ANJE!!!!!!!!! Daai pensie is soooo mooi! Wow. Genugtig mens, maar ek weet nie waar bere jy daardie baba nie!

Slakkie - moet nie stress nie - jy het daai eiertjie gecover met jou BD! FX dat 'n iui nie eers nodig sal wees nie.

Hexy - verandering is so goed soos 'n vakansie, en dit is sooo nodig om iets vir mensself te doen. Bly jy doen bietjie kamer oor.

Due date 20 Jan, vg afspraak 20 Okt

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113962 by sexy~hexy
Hi Slakkie

Jy kon Maandag of gister of vandag selfs ovuleer....dis maar net 'n aanduiding dat O wel oppad is. Ek het die maand wat ek geOPK het self nie 'n + gekry nie, maar ek het gesorg dat ek BD van CD7 - 16 (nou nie elke aand nie, want ek was siek met verkoue)...so moet nie ophou BD nie, doen dit dalk nog vanaand en more ook.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113954 by Slakkie
Nee ek het opgehou temp ek haat dit.

Anyways ek dink ek vat die OPK ding te ver want sien ek dink nou so...sê nou ek het die toets 4 uur die middag gedoen en die surge gekry hoe laat het die actual surge dan begin....jy sien ek sal NOOIT seker wees nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113952 by Goggatjies
Slakkie, as jou opk + is, dan ovuleer jy 24 - 48 uur na die tyd
Temp jy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account