× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago - 16 years 1 week ago #113947 by Slakkie
More more dames!!

Sjoe SexyHexy daai beddegoed is mooi ek dink juis daaraan om ons kamer ook oor te doen - ek raak so vinnig verveeld met beddegoed maar my man is 'n issue want hy soek net wie-weet-hoeveel-thread-cotton.

Vinnige vragie dames HELP: Ek het Vrydag 'n OPK gedoen wat negatief was, Saterdag geskip, Sondag het donkerder geraak en Maandag was dit Defnitief positief (het sommer 2 gedoen clicks en clearblue) en Maandagaand en gisteroggend geBD het gisteraand geskip want ek was net te moeg. Het gistermiddag ook 'n OPK gedoen en die was negatief - dink julle ek het gister ge O en op die regte tyd geBD?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113934 by Goggatjies
Goeie More

Anje, jou magie is te cute
Hex - jou beddegoed is stunning

Marie - lekker dag vir jou

Laliek - wat het die fs gese
Jooste sterkte vir vandag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113930 by ChaNa
Hi Almal

Hexy daai beddegoed is regtig stunning..

Anje jou magie kom nou al mooi aan baie cute.

Aan al die res hoop dit gaan goed.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113916 by sexy~hexy
Hier is weer die lysie:

PAISLEY soek jou details ook...en Karin joune ook ;)

Volgende Sonar:

Marie - 7 Oktober
Beertjie - 12 Oktober
Anje - 15 Oktober
Ansa - 28 Oktober
Driekie - 9/11/16 Oktober

Due dates:

Paisley - ? (seuntjie)
Dassie - 29 Jan (seuntjie)
Marie - 14 Feb (seuntjie)
Karin - ? (dogtertjie)
Driekie - 16 Maart
Anje - 27 Maart
Beertjie - 19 April
Ansa - 21 April

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113892 by sexy~hexy
Hi Marie

Waarnatoe gaan julle nou weer?

Jip, beddegoed is op (nog nie uitgespoel nie) :blush:

Ek wil Jayden ook inskryf vir swemlesse, dan kan Mario hom vat wanneer hy nie werk nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113890 by marie r
Môre dames.

Sjoe Hexy, maar dit is stunning. Het jy dit al oor jou bed gesit?

Laliek, was jy nie gister weer by die FS nie? Wat's julle PVA nou?

Anje, jou boepie kom mooi aan. Ek sal my nr vir jou PM. Ons gaan die 1 uur show kyk so ons behoort @ half 5 klaar te wees. So dan kan ons ontmoet vir 'n vinnige koffietjie of iets.

Ek het weer 'n besig dag vandag. Swem & dan moet ek 'n paar goedjies in die dorp gaan kry en solank begin pak vir die naweek, want môre is daar nie tyd nie. Sal darem so deur alles kom inloer hier.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113882 by sexy~hexy
Jooste...sterkte met vandag se FS afspraak en ons hoop jy kom met goeie nuus en 'n PVA terug fxfxfx :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account