Sjoe, 3 bladsye om op te vang. Ek is lekker besig vandag.
Strikkie, dit gaan ons 1ste keer ook wees by skouspel, sien baie uit !! Ag nee, ek sal moet vroeer uitglip om badkamer toe te gaan, want ek dink nie ek sal nog 20 min in ry ook kan knyp nie.
Lalie, ooohhhh jou afspraak is oor ‘n uur, ek is so opgewonde vir jou !!! FXFXFXFXFXFX. Ek glo, bid en vertrou daar hoef nie ‘n verdere pva te wees vir na hierdie IUI nie. Baie Baie Sterkte !! Jy weet wat hulle se: 3rd time lucky !!
Marie, dit klink baie goed. Ek is nie heeltemal seker wat my man se planne is nie, maar klink hy wil 14h00 ry, so miskien kan ons julle vir koffie iewers ontmoet of so. PM jou nr vir my asb. dan laat weet ek jou nader aan die tyd. Sjoe, jou booking klink heerlik – moet jy huisgenoot subskripsie he om deur huisgenoot reisklub te boek. Dit klink nou na ‘n lekker bederf vir volgende jaar.
Beertjie, ek glo daar is waarheid in die storie dat jy op jou vrugbaarste is na ‘n miskraam. Het al baie van ander se sukses stories gehoor en ek het self na die 1ste MC natuurlik swanger geraak. Ons gaan nie iewers oorbly nie, ons kom terug pta toe, ons het kaartjies te laat geboek en al die verblyf plekke is volgeboek gewees. Sien so bietjie op na die terug ry. En nee, ongelukkig was Morgs se man nog nie die naweek terug nie, so toe is dit nie nodig om vir Carli baby te sit nie. Wow, ek dink dis ‘n vreeslike lekker gevoel om ‘n verbandlose huis te he en dan is die huis nog presies soos jy dit wil he ook. Dit wil gedoen wees.
HI Morgs !! Jy is stil deesdae, hou Carli jou besig of koffie jy net oral oor.
Whooohooo Slakkie, klink of jul timing perfek is. FXFXFXFXFXFX
Hi Charlaine, jong, ek dink dis die lae bloeddruk wat die naarheid veroorsaak, miskien moet jy ‘n draai by jou gp maak. Hoop jy voel gou beter.
Ag nee Drix, gaan jy ons nou laat raai watter dag jy dr gaan sien. Probeer asb. die 9de, ek kan nie meer wag om te hoor blou of pienk nie.