Hiyaaaa almal!!!
Julle maak my jaloers, ek wil ok skouspel toe gan!!!
Laliek en Slakkie - ek se niks - net dat Oktober n baie goeie maand is!!!!!!
Beertjie - Geluk met jou 12 weke!!
Hexy - pragtige name vir twee pragtige engel-seuntjies!!!
Julle moet vir my bid!!Ek gan hierdie klomp by die werk se velle afslag!!!!!!!!!!!!!!!!!!Sal die een blikskottel nie vanoggend vir my se "Maar jhy ken nie die werk nie!", oor ek hom uitdinges gister want dit het hom n hele dag gevat om by 13 plekke pakkies af te lewer!!!!!
Anyway - jippeee een of ander engeltjie het n vinnige wieps gevat gisteraand!Nie iets om oor huis toe te skryf maar darem het dit die stof bietjie tot bedaring gebring!!!!!!!!!So vandag is eintlik n baie lekker dag!!!
My info vir die lysie:
Hmm....
Due Date 16 Maart 2011
Gan deffies weer normaal probeer (as my ouma wat helfte my size was n tweeling so kan uitkry, kan ek enige size baba uitkry!)
Volgende Scan 9/11/16 Oktober