× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #113375 by Beertjie
Hallo Morgan!

Slakkie ek hou duim vas vir jou... hierdie is jou maand!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113374 by Strik*kie
Hexy, neeeee gelukkig was Jack Parow nie daar nie, dit is een aaklige man daai. Die persoon wat my afgesit het was Mara Louw van idols ~ weet rerig nie hoekom is sy daar nie, daai stuk was nou glad nie vir my nice nie.

Hello Slakster ~ girl bd dat die biesies bewe :lol:
Hi Morgan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113371 by Beertjie
Marie hoe ver was jy met die sonar foto wat as jou image op is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113365 by Slakkie
More Julle!!

Hoe gaan dit met almal?

Lalie ek is seker die 3de IUI gaan werk!! Hou duime vas vir jou!!

Ek het nog nooit regtig 'n behoefte gehad om skouspel toe te gaan nie miskien moet ek bietjie vir manlief sê dan gaan ons een jaar!

Anyways ek het gister sommer 'n Clearblu en Clicks OPK gedoen albei was baie donker so ek dink ek moet dalk vandag O het gisteraand en vanoggend sommer ge BD ek dink ons moet nog vannaand ook ek is seker my 2ww begin more.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113362 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113360 by marie r
Hexy ek sal bietjie by my man uitvind en julle dan laat weet. Dit is nogals 'n bedraggie, maar dit is ons bederf vir 1keer 'n jaar. (en ek geniet dit want dit is gewoonlik altyd so om en by my verjaarsdag). Ons doen dit gewoonlik deur HUisgenoot se reisklub so dit is goedkoper as wat jy self by Sun City sou boek en dit sluit die vertoning se kaartjie in. Dan kry jy ook gewoonlik 'n sak met goodies van die sponser's in jou kamer die Saterdagaand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113359 by Beertjie
Jack Parrow walg my om die minste te sê!!!!maar dis hoe ek voel, die jong klomp is weer gaga oor hom!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account