× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #113355 by Morgan
Hi julle vang nog op

al die nuwe dames HELLO!!!!

Driekie se volgende scan is 11 okt dink en

Tienka gan 1 nov weer werk....

gan nou verder opvang...........

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113352 by Beertjie
Weet julle ek moet bieg, ek sal wat wil gee om nou bietjie weg te gaan.... ek en manlief was nie eers op honeymoon nie :( ons was daai tyd besig om huis te bou en is nog steeds besig, so al ons ou geldjies gaan in die huis in. Ek moet darem sê dis lekker om te dink as die huis klaar is, het ons alles kontant gedoen sonder 'n sent skuld!

Maar nou ja baba is oppad en honeymoon moet ook maar wat ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113349 by sexy~hexy
Mmmm Marie...en as ek mag vra wat kos so 'n naweek julle :D

Beertjie, ek het dit ook al gehoor...maar weet nie hoe mens vrugbaar kan wees terwyl AF nog daar is nie :S

Strikkie, was Jack Parrow daar? Het so half en half gelees van die storie tussen hom en Juanita.

My persoonlike opinie, ek het bv nie van 2009 se Skouspel gehou nie, want dis nice as die sangers hulle eie liedjies sing, en laas jaar het hulle almal ou volksliedjies ens gesing...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113347 by Beertjie
Anje het julle toe gebabysit die naweek wat verby is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113344 by Strik*kie
Beertjie dis nog steeds nice, dis maar net dat van die meer bekende sangers lyk my by aardklop was en nie by skouspel soos gewoonlik nie. Maar ek beplan beslis om vlge jaar weer te gaan. Daar was 1 sangeres wat my afgesit het tot in my tone, maar gelukkig verskil smaak daaroor. he he.
Marie hoeveel kos so naweek jule dan? Ons het so 50 km van daaraf gebly.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113340 by Beertjie
Marie dit klink vreeslik lekker!!!!

Anje waar bly julle oor?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113336 by marie r
Skouspel is gewoonlik baie nice, maar ons maak altyd 'n naweek daarvan. Ons bly gewoonlik in die Cabanna's. Dit is dan nou eers vir jou 'n belewenis, want die kunstenaars bly ook so tussen jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account