Hallo almal,
Dankie tog dis Vrydag, dit was n horibale week vir my wat ek nooit weer wil oor he nie!
Zarah - Vreeslik jammer oor daai heks, en ek stem saam met Snoekie, maak daai afspraak so gou moontlik.
Snoekie - Strekte met julle 1ste sonar, dis so exciting en ons kan nie wag om daai scan te sien nie!
Jooste - Daai ou kitty kat van jou is te pragtig, ek is net so lief vir katte, my OU baba is al 25jaar oud, shame sy is nie meer 100% nie, glo nie sy gaan meer te lank by ons wees nie

Maar geniet haar!!!
Ruby - Het jy al enige nuus oor jou IUI? Asb laat ons weet!
AFM: Wat moet ek se, my hart is nog in stukke

, ek weet nie meer wat om te doen nie

, ek het vir DH gese ek dink ek moet n breuk vat, maar toe bel Dr P my en se hy wil my more oggend sien, so dit gaan een van twee dinge wees, of hy gaan my weer stuur vir lap en hist of dadelik weer IUI, ek dink ek gaan maar nog net een keer probeer en as dit nie werk nie dan is dit finaal die einde!
Dan wil ook net se baie dankie vir julle almal se boodskappies, ek waardeer elke een van julle!
Lekker daggie en naweek vir almal