× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #110060 by joo~ste
Hi Beertjie
Ek is REGTIG jammer :( om te hoor dat jy begin bloei het. Maar...ek is bly om te hoor dat dit nou opgehou het. Probeer rus en ontspan....daar is niks anders wat jy nou kan doen buiten dit en bid nie. Ek hoop regtig dat alles 100% sal wees as jy gaan vir jou scan op Maandag. Kyk mooi na jouself tot dan...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #110018 by Beertjie
Hallo aan almal!!!

Jammer ek was so lank laas hier om bietjie te chat..
Ek is eintlik hier om julle hulp te vra...

Ek het Sondag nag 18 September begin bloei, was in 'n toestand veral na wat met Hexy gebeur het :( Wel ek is heel week al in die bed, bloeding het opgeklaar maar die onsekerheid is nog daar. Ek mag glad nie ry of opstaan nie. Het ook urienweg infeksie :blush:
Dokter se ons babatjie het net 'n 50-50% kan op lewe, maar ek weet daar is 'n Hoër hand wat ons help en beskerm...

Ek wil asseblief vra dat julle vir ons moet bid... Dokter het ons Maandag 27 September om 11 uur geboek vir 'n sonar, want dan is dit veilig vir my om te ry.

My gemoed is maar laag en my hart seer, maar ek het vir die Here gevra om ons te help...

Ek volg julle elke dag op my selfoon maar kan ongelukkig niks post nie :S !
Dankie vir al julle vriendskappe!

Hoop julle het almal 'n lekker week!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109779 by Morgan
GENIET DIT KLIPPIE!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109775 by klippie
Fanks Strik!

Morgan - ek het nmy noommer vir jou gepm!

Jooste - ek het jou gepm met die antwoord - wil nie hê die wêreld en sy perd moet weet waarheen ons gaan nie!

Mooi bly julle, ek gaan nou toedels!
Mwah mwah!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109771 by Strik*kie
Klippie, jy moet jou holiday geniet en kom terug met 'n verrassing ;)

Geniet jou gate uit en bd dat die stof so staan!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109769 by joo~ste
Morgan
Ek en my man deel sommer saam 'n profiel op FB...en ek gebruik dit bitter min ....amper nooit. Ek chat eerder hier-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109765 by Morgan
haha klippie ek stuur haar na Anje toe sy sal na haar kyk!!

PM my asb jou nommer as ek nerens anders reg kom nie sal ek jo bel maar ek behoort darm iewers erens reg te kom..... BAIE dankie vir die aanbod!!

Jooste is jy op facebook?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account