× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109602 by Cornel
LOL! As jy nou so praat van bene skeer dan sien ek hoe my swaer my sussie se beenhare geskeer het......sy het omtrent heel aand in die bad gesit,so versigtig het hy haar beenhare geskeer!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109590 by Lia
Cornel, jy moenie spot nie, ek se net verlede week vir my man hy moet kom sodat ek hom kan leer om my bene te skeer, hy se nee, hy sal liewer bt dat dit gewax word, hy is te bang om my te skeer, nou nou bloei ek uit of iets...hehe. Ek sal maar moet 'n 3-weeklikse afspraak reel, gelukkig is die salon in dieselfde straat as waar ek bly.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109584 by Cornel
Geniet die Mani en Pedi Anje! Jy sal dit nou op 'n gereelde basis moet laat doen......as die pensie eers groter is,gaan jy nie jou toontjies kan sien of bykom nie! LOL

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109577 by Lia
Hehe Slakkie, praat van Suntan, ek hoop om so bietjie Suntan op my bene te kry die naweek, my vel is so wit en ek is geneig om vinnig koud te kry, dan word my voete en bene so blou pers kleur, dit lyk sleg.

Tot hoe laat werk julle girls? My baas ry 11h30, maar ek dink ek gaan 13h00 loop. Ek het 'n manicure en pedicure 15h00, kan nie wag nie !! My toon naels kort bietjie aandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109571 by Lia
Girls, jammer, ek het die fight verloor. Eintlik moet ek bieg en se ek het opgegee. Ons ry more oggend 06h30. Ons gaan kamp. Ek is so jammer, ek wou julle almal graag ontmoet het en ek gaan julle almal nou mis, maar ek verstaan my man se punt. As ons eers 10h30 of 11h00 daar aankom, is dit in die middel van die dag se hitte en dan is dit middag ete en tent op slaan en goed regkry ens. Julle weet hoe dit gaan. Nou gaan ons maar vroeg ry. Sorry Girls, volgende keer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109558 by Strik*kie
Elooooo Slakkie, ek se ok jippiiiiiieeeeeee!!!!!!

Brrr dis sommer koud by ons so in die oggend. Het gedink sal die naweek bietjie my verlore suntan inhaal maar lyk my nie so nie! :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109555 by Lia
More more julle wonderlike dames !!

Sjoe, julle was lekker besig gister gewees, ek moes nou eers so tussen deur die werk opvang.

Morgs, ek neem op 15 weke weer foto, dan kom post ek die 5, 10 en 15 weke se foto’s saam.

Hi Smeere, Baie Geluk met jou swangerskap. Jy is welkom om so nou en dan hier te kom chat.

Hehe G, ek se jou ek dink ek moet ‘n tester centre begin vir baba bottels, sodat mammas die bottels eers kan toets en dan koop. Jy moet asb. phodies kom post van jou sussie, net soos jy haar beskryf, klink dit baie mooi.

Leila, baie sterkte met die keiser !! Jy moet asb. laat hoe dit gaan en phodies kom post.

AFM: Ek voel 100 % normaal vandag. Niks krampe, pyne of gagga gevoelens nie, miskien moet ek dalk nie te vinnig praat nie ne. As dit nie vir die Doppler was nie, was ek dalk nou in panic stations. Ek het ‘n heerlike dag gister gehad. My oudste sussie en middel broer het kom kuier gisteraand. My ouer sussie is amper meer opgewonde as ek.

PS: Ons het toe na die 2de handse pram ens. ens. gaan kyk en ons wil net Maandag aand in die shops gaan kyk na die verskillende tipes en dan besluit.

Julle girls moet ‘n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account