× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109635 by Morgan
Ons gyser het mos gebars nou moet carli se hele kamer uitgeverf word en die hele huis se celing ook want dit help nie hulle doen net n stukkie nie. so volgende week gan n lekker gemors afgee as hulle begin!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109630 by Lia
Morgan, as ek reg onthou as die tjek kontant uitgemaak is, kan jy dadelik die geld kry, as dit in 'n persoon se naam uitgemaak is, le dit 7 dae. Ek mag verkeerd wees.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109629 by Morgan
My ma kom vanaand terug van die kaap af... sien so uit na n rustige naweek net ons 3.

Karin sterkte vir vandag! hoop als is 100% met jou babatjie!

Julle hoe lank le n check voor die geld available is? is dit nog 7 dae?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109625 by Lia
O ja, Karin, baie sterkte met jou amnio vandag, ek bid, glo en vertrou regtig dat alles goed afloop met geen komplikasies nie. Dink al heeldag aan jou.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109622 by Lia
Hehe Morgs, ek begin nou weer uitsien na die nuwe dinge.

Ek wag nou net vir ons konsultant om 'n tjek te kom optel, dan gaan ek huis toe....lekker. Ek het nog geen lysies gemaak nie en nog niks gepak nie. Baie werk om te doen nog. En ek moet nog 'n swembroek vir my man kry. Die een wat nog gepas het, het hy in die gym vergeet 'n paar weke terug en het toe voete gekry daar. Ek begin nou so bietjie uitsien na die naweek.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109619 by joo~ste
More almal!
Genade...maar dit is woelig hier by julle op die thread. Ek het omtrent nou 'n ruk gesit om "op te vang"!

Dankie vir almal se welkom -boodskappies (Morgan, Marie, en die res). Ek hoop ook ek word vinnig swanger. Is nou al moedeloos oordat dit so lank neem!

Hi Grizel (G-baby!!). Ja....ek gesels nogsteeds op getpregnant. Ek kan nie glo jou baba is al so groot nie!!! Baie geluk. Voel amper soos net "nou die dag" wat jy gese het van jou BFP!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109614 by Morgan
Helllo julle

Ag nee man Anje, nou mis jy uit op n lekker kuier.... volgende keer!!!
My man moes ook my been hare skeer was altyd half gedoen maar darm nie raak geskeer nie!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account