× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109762 by Morgan
haha klippie ek stuur haar na Anje toe sy sal na haar kyk!!

PM my asb jou nommer as ek nerens anders reg kom nie sal ek jo bel maar ek behoort darm iewers erens reg te kom..... BAIE dankie vir die aanbod!!

Jooste is jy op facebook?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109759 by joo~ste
Hi Klippie
Ek kom nou hier op die hond se stert aan...maar waarntoe gaan julle? Se tog dit is iets soos Bora Bora! Ai....dit is my droom om eendag soontoe te gaan. Ek is sommer ook doodseker dat ek swanger sal terugkom!!

En nee......dankie toggie...ek en ou "nee-dit-was-net-iemand-wat-soos-ek-lyk-Joost" is nie familie nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109758 by klippie
Morgan wie gaan na Carli kyk as jy saamkom? He he?

Sherbit, ons gaan jou man mis - ons vlieg 10 uur, wat betekn ons sal seker 9h30 moet board, maar dan is ons klaar in die terminaal teen die tyd wat hy land en van die vliegtuig af is. Tensy ek dit vir hom erens los waar dit veilig is, maar waar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109749 by Morgan
Ag lekker klippie wil jy nie my in jou tas pak nie????

Klippie hy land eers 9uur hoe laat vlieg julle?? ag eks sooo jaloers!! maak nou n mooi baby daai kant hoor!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109742 by klippie
O Ja Karin, baie baie baie sterkte!

Girlies, ek gaan nog so 1/2 uur hier in die kletskamer rondhang, maar dan moet ek skedaddle - sal roofkyk tot dan!

Oe ek gaan julle so banje banje mis! Julle moet kuier more geniet, ek mis nou uit op dit, wou so graag die van julle ontmoet wat ek nog nie ontmoet het nie.
Mwah mwah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109741 by klippie
Hallo Dames!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek hop net gou in om koebaai te sê! Hoop julle het 'n great langnaweek. Ek is weer 4 Oktober op my pos! Mwah Mwah Mwah

Kon nie nou alles opvang nie, dinge is bietjie rof.

Net 2 goeters - Morgan, hoe laat moet jou man op die lughawe wees vanaand? Want ons gaan daar wees (as ek dalk vir hom geld moet vat?). Dis 'n long shot en gaan logisties moeilik wees, maar as jy nêrens anders regkom nie, plan F of G of H, as jy verstaan wat ek bedoel. Vra vir die bank vir special clearance as jy die tjek bank, dan is die geld dadelik beskikbaar, maar jy betaal 'n prysie vir die gelag.

Jooste - hallo, ek sien jy's nuut hier. Sorry ek is nou ongeskik maar ek ken nie jou verhaal nie, ek kon nie te veel bladsye opvang nie. Hoop ons kan later sommer lekker chat. Is jy familie van Joost? Maak julle ook video's? He he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109737 by joo~ste
Morgan
Sommige banke kan teen 'n ekstra koste jou tjek vir jou clear. Jy moet net vra. Ek het verlede week by ABSA 'n tjek laat clear.....dit het my R50 gekos, maar toe is die geld immers los.

Karin
Sterkte met jou amnio! Ek is seker alles sal goed gaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account