× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109682 by Morgan
Nee ons het nie krediet kaarte nie... haha sien nog hoe slaap my man by die lughawe

Ek gan gou die bank bel en hoor of daar nie n manier is om die tjek los te kry of op n way die ander geld oor te kry na die rek wat ons by kan trek... vrek jy weet mens moet mos altyd sukkel

Slakkie waars jou pic?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109680 by Slakkie
Morgs het hy 'n kredietkaart want jy kan lughawe parking met 'n kredietkaart ook betaal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109675 by Morgan
VREK!!! dan sit ek met n HUGE probleem. Ons het geld uit ons een rekening laat haal vir die skade vir die huis (daai saving account by FNB wat mens 30 dae kennis moes gee voor jy die geld kan kry)

Toe moes ons die geld uit ons elke dag se rekening trek om als te betaal, toe betaal ons met n tjek van die een rek na n ander rek sodat ons weer geld beskikbaar het, maar dis nog nie los nie en DH moet vanaand sy parking betaal by die lughawe!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109672 by Slakkie
Hoekom Morgan?

Jou vraag op die tjek as dit 'n kontant tjek is en jy betaal dit in jou rekening in gaan dit ook lê maar as jy die kontant eers trek en dan in jou rekening inbetaal is dit dadelik beskikbaar. Alle tjeks lê nog soos in die ou dae.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109668 by Morgan
Julle ek gan nou n snaakse vraag vra maar wie bank by FNB?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109652 by Lia
Aggenee Morgs, kan dink dit gaan 'n mors afgee. Sterkte man, ek hoop hule maak gouer klaar as beplan en beskadig niks nie.

Hi Drix en koebaai drix.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109644 by Driekie
Helloooooooo!!!!!

WOSA hier't baaaaaie gebeur....sjo..sal na die naweek mooi opvang!
My laaste post is op 478 dink ek...

Anywho wou net vinnig inloer..hopelik ry ons binnekort JHB toe...


Karin as jy hier lees dolla....ek het gisteraand n baaaaaie vivid droom gehad oor jou amnio en dit was n reuse sukses en aan die einde van die wagperiode het dok vir jou gese als is normaal en jy verwag n dogtertjie...

SOOOO ek glo en weet als sal reg uitwerk vir jou..bid nog steeds vir jou en baba en wens jou alle sterkte toe!!!!!

EN nou se ek koebaaai vir die naweek - die wat ek nie sien more nie geniet die naweek en chat weer Maandag, die ander - sien julle more!!!!

BAAAAAI!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account