× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108731 by Driekie
Aaaaah Dankie Morgs!!!!Ek raak nou net bitter nuuskierig en wil weet of dit n sussie of n boetie is!!!!Ek wil shop!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108702 by Morgan
Nee wat driekie jou babatjie sal mooi wees of dit nou n dogtertjie of seuntjie is!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108697 by Cornel
Anje jy moet tog net asb versigtig wees met die oefeninge,maar as dit net vir swanger vrouens is dan glo ek nie daar sal sommer enige probleme wees nie.

Sjoe julle dit is verskriklik warm hier,wens hier was 'n swembad........ek het nie eers swemklere hier nie,nou wens ek hier was 'n swembad!LOL

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108691 by Lia
Ansa, week 11 was my hoofpyn die ergste en ek het dit nog nou en dan, maar nie meer so aanhoudend nie.

Driekie, ek moet in elk geval by die gym in en uit, anders verloor ek my lidmaatskap, maar dis nou net soveel beter dat daar 'n spesiale program vir swanger vroutjies is. O, en toemaar, daar is geen manier dat jy of enige ander swanger vrou soos 'n walvis kan lyk nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108680 by Driekie
Eks daar boepie en al!!!!

Hi Slakker!!!!OUCH!!!Hoop nie dis iets bad nie!!

Aaaaah Anje - eks soooooo jaloers!!!Ek en hubby wil volgende maand as die geld hopelik beter lyk ok aansluit by ons gym hier..ek is nie nou so aktief deur die dag by die werk soos ek met Markus was nie, so ek moet iets doen om nie soos n ou walvissie op te eindig nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108677 by Rakker
klippie wrote:

Morgan, al my toetsies is op - ek sal vanaand na werk gou by clikcs inhol. Die clicks by my huis het net maybe maybe nie, net hulle eie brand en daais wat soos toblerone lyk, so ek sal dit maar probeer.


Is dit daai pienk een? Ek het dit gebruik met beide my swangerskappe sonder probleme, so 15 dpo. Weet jy van die Hazeldean Dischem? Dis nie soveel verder as die Faerie Glen een nie. Dis daar af met die Silver Lakes pad, uit Lynnwood.

Alexander (the Great) born 17 Feb 2009, now a little man:-)

Cherise born 20 April 2011, mommy's little angel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108673 by Slakkie
More almal.

As hierdie post nou meer as een keer gaan wys sorry maar ek sukkel al heel oggend om op moomie te kom. Ek dink dis my sein wat gaga is vandag.

Anyway ek het so paar bladsye probeer opvang maar die ding skop my heeltyd uit so wat ek kan onthou uit dit wat ek wel kon lees.

Paisley - Howzit! Bly boeta groei so mooi.

Charlaine toets weer.

Klippie daai toets is Trevillon. Ek het dit al baie gekoop maar daai goed gee nie BFP's nie ek kry altyd 'n BFN :-)

en dan my friggin tand is seer :-( ek haat 'n tandarts maar sal seker moet gaan.

Al die ander hallo!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account