× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108600 by Driekie
Aaaag moeder Morgs - sys regtig die mooiste dingetjie!!!En daai pruil-bekkie - sal haar sommer leen op n permanente basis!!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108594 by Morgan

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108590 by Morgan
kyk my ou babatjie

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108585 by Strik*kie
Genade gewonder of jy gaan vang wat ek bedoel want toe ek dit self lees toe klink dit vir my deurmekaar :lol: Nes Driekie se!!! hahahahahaha
Ja as jy nuwe row insert gaan jy dit oordoen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108576 by Driekie
Hi Karen!!!Ek het gelees van jou uitslae - ek is bly jy kon met helder gedagtes hieroor dink en dan die besluit neem wat vir jou reg is!Ek glo en vertrou en weet daai babatjie is 100% normaal!!! :)

Sjoe Klippie jy en Strikkels praat nou my koppie plat!Of miskien is dit oor my kop bietjie muf voel vandag - voel of ek deur digte mis moet dink!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108575 by klippie
Strikkie, dit werk! Hoera vir Strikkie! Maar as ek 'n nuwe reel insit tussen bestaande reels, dan hou hy hom blank, so ek moet net onthou om dit te doen heel aan die einde net voor ek print!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108566 by Strik*kie
Karin, ek glo en vertrou daai babatjie gaan ok wees en dat als reg sal uitwerk. Vertrou net op Hom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account