× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108526 by Morgan
Klippie ek stem toets weer more oggend!! nou kan ook werk lol

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108524 by klippie
Girls, watse toetsies gebruik julle - ek het maybebaby en clicks s'n, maar ek sien daar is nog een by clicks wat duurder is as clicks se brand maar goedkoper as maybe.....dit is in so klein boksie wat lyk soos 'n miniatuur toblerone boksie. Kan nie onthou wat nie naam is nie, dink dit begin ook met 'n T of iets? het julle dit al gebruik? Dit kos R19 by clicks. Ek wil dit try.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108522 by Lia
More more dames,

Ek het nogsteeds nie opgevang nie en lyk of ek alweer vandag 'n rowwe dag gaan he.

AFM: Ek voel net bietjie gagga vandag, maar verder gaan dit goed. Ek het gister myself gedwing om so 2 knie broeke te koop vir die naweek - 1ste keer in my lewe wat ek nie lus was vir shopping nie - nooit gedink ek sal dit se nie. Ons sien vanaand die mediese ou vir 'n paar mediese voorstelle waarheen ons kan skuif, en my kar is in, iets fout met die briekligte en die cruise control (dis nie die globes nie). So moet na werk weer jaag om kar te gaan kry en dan die ou sien en dan eers eet ens. Hierdie week vlieg verby, nie dat ek kla nie. Nog 'n week nader aan ons volgende scan.

Julle girls moet 'n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108521 by klippie
Charlain, kom ek en jy toets altwee more-oggend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108520 by klippie
More dames!

Sjoe maar dis stil hierso, ek sien almal is maar lekker besig. Hier by my gaan dit dol om alles gereël en gedoen te kry voor ons op vakansie gaan.

Happy Girl - baie baie geluk! Jy was die eerste BFP nadat ek die groepie gejoin het (nog op pampers). Sjoe, maar die tyd vlieg!

AFM: AF is nog steeds missing en ek begin nou heavy stres. Ek sal more weer 'n toetsie doen, maar as dit weer BFN is, gaan ek bloods doen, net sodat hulle vir my kan sê of ek swanger is of nie. Sodat ek weet of ek maar vreemde goed kan eet op vakansie en baie stap en so aan. Die ou tannie drop my nou lelik hierdie maand. Ek het so gehoop sy werk saam dat ek nie AF hoef te hê tydens vakansie nie. :-(
:-(
:-(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108486 by ChaNa
Hey almal..

Bly om te sien dit gaan goed met almal..

Paisley bly om te sien jou boeta groei so mooi.

Ek gaan nou nie personals doen ni moet eers mooi opvang.

Net se dat Elize (Happy Girl) -

BAIE GELUK MET DIE GEBOORTE VAN JOU DOGTERTJIE, HOOP SY GAAN VIR JOU EN JOU MAN BAIE VREUGDE BRING.

AFM: Oky jammer dat ek so lanklaas op was, is bietjie besig.My male vlieg more oorsee vir vakansie so was besig om als reg te kry. Ek het 'n toetsie gekoop maar daar moes iets verkeerd gewees het wnt hy was 'n blob, het ni gewerk nie. Ek wil hoeka terug gaan vandag en se ek soek 'n nuwe een.

Ek kan vrydag net vir 10min kom hello se, DH gaan ini kar wag wnt my skoonpa verjaar en ons moet soontoe gaan. So dis of 10min of niks. So julle dames beter ALMAL OP TYD wees 10uur wnt anders gaan ek van julle mis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago - 16 years 3 weeks ago #108484 by Cornel
Monday

Tuesday

Wednesday

Thursday

Friday

Saturday

Sunday

Sorry dit het nie gewerk nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account