× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108540 by Lia
Jip, dit was 'n onlangse foto, my man het spesiaal daardie stoel vir my gaan koop vir die kamp die naweek, hy se dis 'n preggy mamma stoel...hehe. Tx, ek kan een van die dae my hare weer kleur en oorweeg om dit dan sommer weer te begin groei ook, my hare groei mos vinnig.

Ok, toedels nou !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108539 by Morgan
Klippie ek het al een keer daai toets getry ek was nie preggies nie so dit was n BFN. Eks nie mal oor clicks se brand nie koop dis chem sin!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108537 by klippie
Ooooo, en ANSA ANSA ANSA kom in asseblief! Ken jy excel goed? Ek wil ietsie weet om ietsie te doen op excel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108533 by Lia
Nee Klippie, ek het weet nie, ek het net 'n Maybe Baby en Clicks brand probeer. Maar koop dit en probeer more oggend, miskien is dit jou lucky brand.

Ok girls, ek het weer werk om te doen. Cheers vir eers.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108532 by klippie
Morgan, al my toetsies is op - ek sal vanaand na werk gou by clikcs inhol. Die clicks by my huis het net maybe maybe nie, net hulle eie brand en daais wat soos toblerone lyk, so ek sal dit maar probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108528 by klippie
Hi Anje - sterkte, klink of jy ook 'n rowwe dag het.

PS wou jou nog vra - daai foto op FB wat jy getag is wat jy so op die lekker ronde stoel sit, is dit 'n onlangse foto? want jou hare lyk super dooper cool hoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108527 by Lia
Ooooh Baie Baie Geluk Happy !!! 'n Dogtertjie nogal, deesdae hoor ek net van seuntjies, dis wonderlike nuus. Mag sy vir julle baie vreugde, drukkies en soentjies bring.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account