× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108672 by Ansa_S
Tot op hoeveel weke hou hierdie dowwe hoofpyn aan!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108667 by ChaNa
Slakkie ek en klippie gaan saam toets more oggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108666 by Lia
Ouch Slakkie, jy moet maar gou by 'n tandarts kom voor jy swanger raak, ek hoor dis 'n storie as jy eers swanger is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108661 by Lia
Ansa, en weet jy wat, ek gaan tog daardie pragtige poppie volgende naweek oppas. :)

Girls, ek het 'n lekker crap dag vandag, maar ek het sopas goeie nuus gekry. My gym gee preggy belly klasse 2x per week en nie in werkstyd nie. Ek het mos opgehou gym met die dreigende miskraam en wil net wag tot so 15 weke, dan gaan ek weer begin, maar dan sal ek begin met die preggy belly klasse as hulle my goedkeur, jy word blykbaar eers gescreen en dan goedgekeur vir risiko. Nou kan ek nie wag om te begin gym nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108660 by Slakkie
More almal.

As hierdie post nou meer as een keer gaan wys sorry maar ek sukkel al heel oggend om op moomie te kom. Ek dink dis my sein wat gaga is vandag.

Anyway ek het so paar bladsye probeer opvang maar die ding skop my heeltyd uit so wat ek kan onthou uit dit wat ek wel kon lees.

Paisley - Howzit! Bly boeta groei so mooi.

Charlaine toets weer.

Klippie daai toets is Trevillon. Ek het dit al baie gekoop maar daai goed gee nie BFP's nie ek kry altyd 'n BFN :-)

en dan my friggin tand is seer :-( ek haat 'n tandarts maar sal seker moet gaan.

Al die ander hallo!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108658 by ChaNa
Morgs jou dogtertjie is te pragtig vir woorde.

Ok wie gaan nou almal vrydag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108651 by Driekie
Morgs - ek soek ok so ene!!!!Nou hoop ek nog meer en meer dis n sussie!!!!!!!


Oooooh en Cornel - dis sooo n oulike profile piccie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account